)

Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Mr R Delport

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me R Delport

Geboortedorp: Reitz
Gematrikuleer by: Kroonstad Hoërskool
Verdere studies by: UOFS/KOVSIES

Vorige skole waar ek onderwys gegee het:
Kroonstad Hoërskool,
Hoërskool Sentraal Bloemfontein,
Rosenhof Verbeteringskool Bloemfontein,
HTS Ficksburg.

Vakke wat ek tans gee: Toerisme en Geskiedenis

Sport/Kultuur en Akademiese prestasies op skool en daarna:
Hokkie op skool gespeel,
Skoolkoor en Solosanger op Kunswedstryde,
Klavier Unisa gr 6,
Akademiese prestasie.

Stokperdjies: Lees, tuinmaak en baie lief om na Klassieke musiek en 70’s en vroeg 80’s rock musiek te luister en met ons koningin kat te speel.

Iets interessant omtrent myself: Eet nie Biltong of enige seekos nie, was mede-eienaar van Oklahoma Spur Johannesburg.

My boodskap aan Punt: When you’re going through difficult times and you start wondering where God is… Just remember that the Teacher is always quiet during a test.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal