)

Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken: Me H Visagie

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me H Visagie

Geboortedorp: De Aar

Gematrikuleer by: Hoërskool De Aar
Verdere studies by: Universiteit van die Vrystaat (KOVSIES)

Vorige skole ondewys gegee:
Hoërskool Aliwal-Noord
Hoërskool De Aar

Vakke wat ek tans aanbied: Afrikaans Huistaal

Sport/Akademie/Kultuur prestasies op skool en daarna:
“Skool: Tennis, hokkie provinsiaal, prefek, koshuishoofdogter, CSV-kringleier
Universiteit: Huiskomitee – sport, Joolkomitee – finaliste, Dept Geografie ondervoorsitter
Daarna: Rig Grens en Vrystaat hokkie af,
2016 matriekklas behaal hoogste gemiddelde punt vir Afrikaans Huistaal in die Noord-Kaap”

Stokperdjies: Lees en kuier saam met vriende!

Iets interessant omtrent myself: Ek het `n graad in die sportrigting behaal met Geografie as hoofvak, en graad 12 Lewenswetenskappe vir baie jare onderrig. Afrikaans het egter met die verloop van tyd my passie geword!

My boodskap aan Punt: Daar is altyd, altyd iets om voor dankbaar te wees!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal