)

Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken: Me N Schoeman

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me N Schoeman

Geboortedorp: Willowmore
Gematrikuleer by: Forsyth Central High School 2004 Verdere studies by: Universiteit van Vrystaat

Vorige skole onderwys gegee: HTS Kimberley

Vakke wat ek tans aanbied: Ekonomie, EBW, LO

Kultuur/Akademie/Sporprestasies: Tennis,Sokker, Swem, Klavier, Fotografie

Stokperdjies: Gym,draf, fietsry, kosmaak!

Iets interessant omtrent myself:
“Ek het vir 5 jaar in Cumming,GA gebly en daar gematrikuleer! Ek het redelik goed tennis gespeel en wou nie na skool bly in USA vir dit nie.
Ek het vir my matriekvakansie deur europa gebackpack saam vriendin vir n maand!
Ek het vir 6maande gewerk op die eiland Sark waar daar geen karre was nie slegs perdekar,daar is ook net een ferry in en uit vir n dag om van die eiland af te kom.
Ek kan baie lekker kos maak en LOVE om te lees,veral ware verhale!
Ek is nie gebore met sproete nie,meeste mense dink j word gebore met hul!”

My boodskap aan Punt: “Al is die tyd nie maklik nie kyk met nuwe oe na dit en spandeer tyd saam die mense waarvoor ons so min tyd het!! As jy sukkel om met nuwe oe te kyk, vra God om jou te help en dat jy die mooi rondom jou sien,miskien kan jy leer dat jou Ma en Pa sin van humor het MAAR jy gaan tyd by hul moet spandeer om dit te weet!
Gee God kans om pad saam jou te stap MAAR jy moet by Hom gaan sit!”

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal