)

Hoërskool Punt: Ontmoet jou onderwyser – Me A Cilliers

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me A Cilliers

Geboortedorp: Loeriesfontein
Matrikuleer by: Hoërskool Langenhoven, Riversdal
Verdere studies by: Univ. Stellenbosch

Vorige skole waar ek onderwys gegee het:
Hoërskool Jansenville, Oos-Kaap
Vakke wat ek tans aanbied: Afrikaans

Kultuur/sport/akademiese prestasies op skool en daarna:
Ek het alles op skool gedoen: tennis, netbal, atletiek ( ek kon nogal vinnig hardloop en kultuur. Die koorjuf. ( tannie Bettie) het net gesê sy dink nie ek moet sing nie.
Prefek.
Op universiteit was ek nogal bedrywig op my koshuis (Huis ten Bosch) se HK.

Stokperdjies: Ek kry nie nou veel tyd vir stokperdjies nie, maar ek lees baie, hou van stap en ek wil weer begin naaldwerk doen.

Iets interessant omtrent myself: Die kinders ken my soos ‘n boek: hul weet ek is ‘n suikerverslaafde en kan my met tjoklits omkoop.
Ek is glad nie ‘n oggendmens nie en begin funksioneer eers teen tienuur in die oggend.

My boodskap aan PUnt: Ek besef elke dag net meer hoe bevoorreg ons as onderwysers en kinders is om by Punt te kan skoolhou. Ons het mekaar almal nodig en moet na mekaar kyk.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal