Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Ms A Jordaan
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Ms A Jordaan Place of birth: George School matriculated: Framesby High School Studied at: University of Port Elizabeth Previous schools…
Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me M Broodryk
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me M Broodryk Geboortedorp: Pretoria Skool gematrikuleer: Hoërskool Lichtenburg (2011) Verdere studies by: NWU Pukke Vorige skole waar ek onderwys…
Hoërskool Punt: ontmoet jou onderwyser – Me Anmarie van Staden
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me Anmarie van Staden Geboortedorp: Bellville Skool gematrikuleer: Hoërskool Bellville Verdere studies by: Maties, Kovsies en UNISA Vorige skole waar…
Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken: Mnr D Otto
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Mnr D Otto Geboortedorp: Randfontein Wes Rand . Skool gematrikuleer: Hoërskool Riebeeckrand 1999 Verdere studies by: NWU PUKKE B.ED Senior…
Hoërskool Brackenfell leerder vir Sarie Voorbladgesig kompetisie
Ashley Smith (Graad 12) van Hoërskool Brackenfell, is ingeskryf vir die Sarie-tydskrif se Voorbladgesig kompetisie. As jy vir haar wil stem, kan jy dit doen deur op die skakel hieronder…
Hoërskool Langenhoven lewer nog ‘n beroemde musikant op: Willem Botha
Schools That Rock publiseer berigte van ‘n aantal oud-leerders van skole op ons Facebook en Webtuiste. Hoërskool Langenhoven, Riversdal, oud-leerder Willem Botha, het sy merk in die lewe gemaak. Willem…
Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me L le Clus
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me L. le Clus Geboortedorp: Port Elizabeth Skool matrikuleer: Gill College 2003 Verdere Studies by NMMU (NMU) Vorige skole waar…
Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Me T Louw
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me T Louw Geboortedorp: Vanderbjilpark Skool gematrikuleer:Hoërskool Gimnasium Welkom Verdere studies by: UNISA Skole waar ek skool gehou het: Net…
Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Me C D’Elboux
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me C D’Elboux Me. C. D’Elboux Geboortedorp: Kaapstad Skool gematrikuleer: Hoërskool Punt Verdere studies by: CPUT Wellington Vorige skole waar…
Hoërskool Durbanville lewer ‘n wenner op: Amore Bekker
Schools That Rock publiseer kort berigte oor ‘n aantal oud-leerders van skole op ons Facebook en Webtuiste. Hoërskool  Durbanville in Kaapstad is bekend daarvoor dat talle oud-leerders, na skool, uitgestyg het…
Paarl Gimnasium lewer wenners op: Jean de Villiers
Schools That Rock publiseer kort berigte oor ‘n aantal oud-leerders van skole op ons Facebook en Webtuiste. Paarl Gimnasium is bekend daarvoor dat talle oud-leerders, na skool, uitgestyg het in die…
Hoërskool Langenhoven lewer musikale wenner op: Lucas Maree
Hoërskool Langenhoven, Riversdal, oud-leerder het sy merk in die lewe gemaak. Schools That Rock publiseer ‘n paar kort berigte van ‘n aantal oud-leerders van skole op ons Facebook en Webtuiste.…
Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Mnr R Botha
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Mnr R Botha. Geboortedorp: Kaapstad Skool gematrikuleer: PW Botha Kollege George (2003) Verdere studies by: Cape Penisula Universiteit Wellington Vorige…
Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Mnr JR Foreman
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Mnr JR Foreman. Geboortedorp: Humansdorp, Oos Kaap Skool gematrikuleer: Hoërskool DF Malherbe, Port Elizabeth Verdere studies by: Nelson Mandela Metropolitaanse…
Hoërskool Punt: LEER JOU ONDERWYSER KEN – Me. M. Nieuwoudt
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me M Nieuwoudt Geboortedorp: Oudtshoorn Skool gematrikuleer: Hoërskool Oudtshoorn (1973) Verdere studies by: Universiteit Stellenbosch (B.Huishoedkunde Ed) & Universiteit Pretoria…
HOËRSKOOL PUNT: LEER JOU ONDERWYSER KEN – Me M Melvill
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me A M Melvill Geboortedorp: Benoni (klapgesiggie) Skool gematrikuleer: Hoërskool Framesby (1983) Verdere studies by: UPE (NMU) Vorige skole waar…
Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me S Hurford
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me S Hurford Geboortedorp: Garies (Namakwaland) Skool gematrikuleer : Hoërskool Garies Verdere studies by: Stellenbosch , UNISA Vorige skole waar…
Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me L van der Merwe
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me L van der Merwe Geboortedorp: Pretoria Skool gematrikuleer: Hoërskool Oos-Moot (2009) Verdere studies by: CPUT Wellington Vorige skole waar…
Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Me I Prins
Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me I Prins Geboortedorp: Durbanville Skool gematrikuleer: Hoërskool Durbanville (2013) Verdere studies by: Unversiteit van Stellenbosch – BcomFinRek en Nagraadse…
CAMPS BAY SCHOOLS PROVIDES FOOD RELIEF FOR LEARNERS IN NEED
Camps Bay Schools recognised that the initial School Shutdown which later turned into the Country Lockdown would be quite tough on some of their learners as the unplanned extended break…
… And Robertson Logos is launched into virtual teaching!
Students are eager, enthusiastic and super excited to do this. All grades from RRR – Gr12 have logged into their Google Classrooms, and downloading their work. All our teachers are…
Hoër Meisieskool Paarl 1ste dag 2020
Dear Girls’ High/ Liewe Girls’ High Aangeheg is ‘n foto van die eerste dag van die eerste kwartaal 2020. Vandag sou die eerste dag van die tweede kwartaal wees, maar…
Curro – Talk to your foundation phase child abour Covit-19
With all the hype surrounding the current COVID-19 pandemic, children between the ages of 7 and 9 will be aware of what is going on. They may have heard that…
Hoër Landbouskool Oakdale O.16A Rugbyspan kry borg
Mass Hire wat Stilbaai en omliggende areas bedien, is een van Oakdale o.16 A-rugbyspan se borge wat hulle gedurende 2020 ondersteun. Mass Hire het die span toegerus met wedstrydbroekies. Oakdale…
Hoër Landbouskool Oakdale Krieketkaptein 100 n.u.n.
Kaylim Cordier Kaylim Cordier, van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, het in 2016 op die plaas aangekom met ’n tas vol drome en verwagtinge. Hy het egter gou besef…
Camps Bay High School help the community during Coronavirus pandemic
Camps Bay High School has undertaken to provide vulnerable learners with grocery packs every week for the next few weeks, to mitigate the impact of the coronavirus. The school says…
HOËRSKOOL DF MALAN DOGTERS HOKKIE-PREMIERSPAN
Foto verskaf Hoërskool DF Malan spog graag met die dogters premierspan wat aan die gesogte St Mary’s toernooi tussen 1 en 5 April sou deelneem. “Ons glo dit sal later…
BOODSKAP VAN HOËRSKOOL DURBANVILLE SE SKOOLHOOF
My liewe Durbies Na gisteraand se aankondiging is dit nou meer as ooit waar dat die mens soms wik, maar God beskik. Ek weet jul jaar is besig om anders…
Hoërskool Strand onderwysers bederf
“Baie dankie aan Robbie Schmidt van SixWeeks Mobile Barista wat die personeel van Hoërskool Strand met sy heerlike koffie bederf het. Dit het ons werklas en Covid-19-vrese vir seker verlig.…
Edgemead Gymnast excels at Rhythmic Gymnastics UAG African Championships 2020
Well done to Junior Olympic gymnast, Yulia Galukhin (grade 9) Edgemead High School, who won 5 medals in the 15th Rhythmic Gymnastics UAG African Championships 2020 (livestream 2020)
Hoërskool Outeniqua: Kwagga Lang Tafel 2020
Vlnr: Ronél Lamprecht (Bemarking: HS Outeniqua), Sunelia Pool, Ina Terblanche, Hyla Hartlief,  Marlene Roux, Lehanti Cronje, Elrinda van der Schyff, Izelle Bester, Heléne Triegaardt, Attie Bedeker en Nadia du Plessis…
Hoërskool Brackenfell se Rohan Smith ontvang Laureus-toekenning
Rohan Smith van Hoërskool Brackenfell het die Laureus-toekenning ontvang. Rohan verdien hierdie baadjie deur erekleure te verwerf in al vier die vereiste areas van die laureus-baadjie: Akademie, Sport, Kultuur en…
Camps Bay learner selected for U16 WP Rugby Elite Squad
Thomas Symons, in Grade 10 at Camps Bay High School, has been selected to join the U16 Western Province Rugby Elite Squad at the High Performance Centre in Bellville where players…
Hoërskool Strand presteer by Argus-fietstoer
Me. Lizanne Vos en Mnr Danie Malan Die jaarlikse Argus-fietstoer kon darem nog plaasvind op Sondag 8 Maart. Baie geluk aan drie van Hoërskool Strand se personeellede asook een leerder wat…
CAMPS BAY HIGH SCHOOL MAKES UP FOOD PARCELS FOR LEARNERS IN NEED
Camps Bay High School will be putting out food parcels to students identified as being in need of assistance over this unexpected extended break from school. Said Camps Bay High…
21 Atlete van Hoërskool DF Malan in WP Skole-Atletiekspan
Voor vlnr: Marné Nel, Alet Theron, Marga van der Linde, Tia Crous, Monja Theart  Middel vlnr: Anelia Geldenhuys, Janike Smith, Megan Scholtz, Elizabeth Knoetze,  Anke Hickman en Kanya Pieterse  …
Hoër Jongenskool Paarl Ma-en-seun aand
HJS se jaarlikse Ma-en-seun aand was ’n reuse sukses, moontlik gemaak deur Akademia. Die funksie, wat in die skoolsaal plaasgevind het, is bygewoon deur 200 ma’s en seuns. Die sprekers…
Hoërskool DF Malan WOW Debatsfees
Baie geluk aan Karen Vergeest, Neal Malan en Ila Alberts wat hierdie maand die moeilikste kategorie van die WOW-debatsfees in Stellenbosch, naamlik die Harde Koejawels, gewen het! Hierdie leerders het…
Hoërskool Oudtshoorn by 2020 Bullefees
19A Netbalspan Hoërskool Oudtshoorn se O/14, O/15 en O/19 A netbalspanne en O/14, O/15 en O/16 rugbyspanne het die naweek deelgeneem aan die Bullefees in Porterville. Al die spanne het…
Hoërskool Robertson leerders gekies vir Noord-Boland Krieketspan
Luthan Absalon (o/17), Helgard Bruwer (o/15), Yanick Du Plessis  (o/15) en Sean-Douglas Cedras (o/15), van Hoërskool Robertson is verkies tot die Noord-Boland Krieketspan.
Hoërskool Robertson Atlete presteer by Wes-Kaap Kampioenskappe
Hoërskool Robertson atlete, Hesta Bruwer, Michelle Burger, Prevan Roos, Ricther Venter en Zidane Jumbo het deelgeneem aan die Wes-Kaap Kampioenskappe op 13 en 14 Maart. Hulle het as volg presteer:…
Hoërskool Robertson presteer by SA Toutrek Kampioenskappe
Hoërskool Robertson 500- en 600kg toutrekspan Hoërskool Robertson se leerders het vanaf 12 tot 14 Maart deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Toutrek Kampioenskappe. Die uitslae was as volg: Seuns: 400kg –…
Hoërskool Robertson presteer by WP/ Wynland Toutrek
Hoërskool Robertson se 440kg toutrekspan Die WP/ Wynland toutrek kampioenskappe het op 29 Februarie plaasgevind. Die uitlae was as volg Seuns: 440kg – 2de 480kg – 7de 520kg – 7de…
Hoërskool Punt-atlete skitter by Wes-Kaap Atletiek Kampioenskappe
Vlnr: Jandri Snyders, Deacon Cooper op die podium en Anika Beukes. 12 Atlete van Hoërskool Punt het die naweek van 13 en 14 Maart aan die Wes-Kaap Kampioenskappe wat by…
Hoërskool Punt leerder presteer by Interprovinsiale Swem Kampioenskappe
Damian Smith Damian Smith, Gr 9-leerder van Hoërskool Punt, het die afgelope naweek aan die SA Level 1 Interprovinsiale Swem Kampioenskappe deelgeneem. Tydens die Kampioenskappe ryg hy die medaljes as…
Hoërskool Punt Rugby, vs Hoërskool Hermanus
Op Saterdag, 14 Maart, het die Rugby-, Hokkie- en Netbalspanne van die twee skole in Mosselbaai teen mekaar te staan gekom. Dit was ‘n heerlike sonskyndag en die sportspanne het…
Hoërskool Punt Netbal, vs Hoërskool Hermanus
Op Saterdag, 14 Maart, het die Rugby-, Hokkie- en Netbalspanne van die twee skole in Mosselbaai teen mekaar te staan gekom. Dit was ‘n heerlike sonskyndag en die sportspanne het…
Hoërskool Punt Hokkie, vs Hoërskool Hermanus
1Ste Seuns-hokkiespan Agter vlnr: Mnr. L. van Niekerk (afrigter), Bertus Kruger, Johan Swanepoel, Mikael Berrington, Johandré Hoon, Albert Theron, Serett Kruger, Brenden Schutte en Lisa van Wyk Voor vlnr: Divan…
OAKDALE-TOUTREK MAAK GESKIEDENIS
Oakdale 520 kg A-span wen Goud Agter: v.l.n.r.: JW Wessels, Rohan van Rooyen, Benjamin Herbert, Jaco van Deventer en Piet Lourens (afrigter). Voor: v.l.n.r.: **Guillaume Nel, Nic Meyer, MJ Marais,…































