)

Hoërskool Punt: LEER JOU ONDERWYSER KEN – Me. M. Nieuwoudt

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me M Nieuwoudt

Geboortedorp: Oudtshoorn
Skool gematrikuleer: Hoërskool Oudtshoorn (1973) Verdere studies by: Universiteit Stellenbosch (B.Huishoedkunde Ed) & Universiteit Pretoria (B. Huishoedkunde Hons)

Vorige skole waar u onderwys gegee het:
Hoërskool PJ Olivier Grahamstad.
Hoërskool Sao Bras Mosselbaai.
Technikon Witwatersrand Johannesburg.
Hillcrest Sekondêr Mosselbaai.
Oak Tree Taiwan.
Hoërskool Punt Mosselbaai.

Vakke wat u tans by Punt aanbied: Verbruikerstudie.

Sport/Kultuur/Akademiese deelname/prestasies op skool of daarna: Ballet, Landsdiens, Debat.

Stokperdjies: Handwerk (hekel, brei, borduur. naaldwerk).

My boodskap aan ons Punt-familie: Eers ‘n ma dan ‘n juffrou vir enige kind.
“Let us always meet each other with smile, for the smile is the beginning of love.” – Mother Teresa

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal