)

Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me L van der Merwe

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me L van der Merwe

Geboortedorp: Pretoria
Skool gematrikuleer: Hoërskool Oos-Moot (2009)
Verdere studies by: CPUT Wellington

Vorige skole waar u onderwys gegee het: Worcester Gimnasium

Vakke wat u tans by Punt aanbied:
Besigheidstudies, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe en Lewensoriëntering

Sport/Kultuur/Akademiese deelname/prestasies op skool of daarna:
HK-lid by Huis Murray.
Deelname as aktrise en regisseuse van koshuistoneelstukke tydens kampus kompetisies vir die duur van my tydperk daar.

Stokperdjies: Fotografie, lees, hekel, brei, bak en brou.

Iets interessant omtrent uself wat ons nie weet nie: Ek het BCom Bemarking by Tukkies studeer vir ‘n jaar, maar dit was nie my passie nie, ek het gehou van besigheid en mense, toe word ek ‘n Besigheidstudies onderwyser.

My boodskap aan ons Punt-familie: Hierdie is interessante tye waardeur ons nou gaan en vir baie mense ‘n uitdaging. Onthou alles is net tydelik gryp die uitdaging aan en maak ‘n positiewe ervaring daarvan!

In Philippians 4: 6-7 it says, “Do not be anxious about anything, but in every situation, by prayer and petition, with thanksgiving, present your requests to God. And the peace of God that surpasses all understanding will guard your hearts and minds in Christ Jesus.” Bid en wees dankbaar.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal