)
Hoërskool Strand Rugby by Brackenfell Sportdag

Eerste rugbyspan in aksie  Die eerste rugbywedstryde van die seisoen by die Brackenfell Sportdag, het groot opwinding onder die afrigters en spelers opgelewer. Die o.14’s se debuut in hul hoërskool-rugbyloopbaan…

Hoërskool Outeniqua: Ekonomie Opstel Kompetisie

Baie geluk aan Ané Snyman, graad 12 leerder van Hoërskool Outeniqua in George, wat gekies is vir die Nedbank Ekonomie opstelkompetisie. Sy het  op 14 Maart ‘n aanbieding gedoen voor…

Hoërskool Strand se Toutrekkers maak Helderberg trots!

Die 440kg A-span Silwermedalje-wenners. (Foto’s verskaf) Die ure en ure se harde werk wat Hoërskool Strand se toutrek-atlete, hul afrigters en hul ouers ingesit het het duidelike vrugte afgewerp toe…

VERSLAG – WES-KAAP KAMPIOENSKAP

Vlnr:  Marli Botha, Christopher Smit en  Anél Swart Hoërskool Strand het 8 atlete gehad wat die naweek aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskap by die Dal Josafat Stadion deelgeneem het – en…

AREND-NETBALSPELERS BY PORTERVILLE-SPORTDAG

Nicole Williams, voor, in aksie Hoërskool Strand se 19 A-netbalspan het op Saterdag, 14 Maart in Porterville aan die Bulfees-sportdag deelgeneem. Die deelname aan hierdie sportdag is besonder sinvol aangesien…

SPAR HOKKIETOERNOOI VIR ONDER 16 DOGTERS

Voor vlnr: Joy Daniels, Dominique Shepherd, Amelia Lewies, Celentia Janse van Vuuren, Antoinette Bredenkamp en Aneldie Morkel Agter vlnr: Amber Philips, Daniëlle Meyer, Candice Dalton, Beanca van Nieuwholtz, Danelie Pienaar,…

Hoërskool Langenhoven se Wintersport goed op dreef

Hier verskyn die leerders wat aan die sportdag deelgeneem het Foto verskaf Die eerste rugbyspan, netbalspan en dogtershokkiespan van het op Saterdag, 7 Maart, te Plettenbergbaai, aan Hoërskool Wittedrif se…

Hoërskool Langenhoven Tennisspelers presteer

Vlnr: Loumé Stegman, Mialize Wessels, Anke Gildenhuys en Inga Rall Foto verskaf Die tweede dogters-tennisspan van Hoërskool Langenhoven het op Dinsdag, 3 Maart, teen Glenwood House gespeel. Die Dassies het die…

Hoërskool Langenhoven Skaakspelers presteer

Agter vlnr: Bernicia Adams, Jo-Andrea Elbrink, Christopher Joseph, Fayden Sefoor, Jordan Sefoor en Kaylin Andrews Voor vlnr: Hanlie Fransies, Zuraida Prins, Diaheine-Lee Prins, Jominique van Wyk en Samonique Jacobs Foto…

Hoërskool Punt speel Rugby en Hokkie by Loerie-Sportdag!

Dogters o.18B-hokkiespan Voor: Ché-lyn Gower, Daneil Ruiters, Douwleen Conradie en Zenith Seconds Agter: Anke de Swart, Zeonelda Pieterse, Amelea Canary, Nina Kolesky, Elaine van der Berg, Lindy de Wet, Bonny…

Laerskool Park leerders presteer in skaak

Vlnr: Stefan Volgraaff, Dan-Mari Pienaar en Gebhardt de Lange Laerskool Park leerders het goed presteer tydens die Mosselbaai Streek wedstryde te Sao Bras. Stefan Volgraaff wen 3 van 5, Dan-Mari…

Laerskool Park: Wêreld Hardoplees Dag

Op 5 Februarie het Laerskool Park, Mosselbaai, Wêreld Hardop Lees dag gevier met ‘n voorlesing deur Juffrou Terina Bauermeister. Die leerders het dit terdeë geniet!  

Newton Primary Atlete na SA Atletiek byeenkoms

Newton Primary School is very proud of Sade and Blaine. They will represent the province at the SA Athletics Event. Newton is baie trots op hierdie twee atlete. Hulle gaan…

Laerskool Park Atlete presteer by PSG Atletiek

Agter vlnr: Richardo van Eck, Katrien Botha, Karli-Louise Westons, Cammy Cordom, Melissa Kuun, Lara Brown en Jaywin Scholtz Voor vlnr: Nihan Erasmus en Mia Rossouw Laerskool Park se atlete het…

Laerskool Park atlete presteer by Outeniqua Atletiek

Outeniqua atletiek vlnr: Cammy Cordom: 2de Plek 100m, 3de plek 70m hekkies en 3de plek 150m; Mark-Hein Fourie: 1ste Plek Hoogspring – Rekord!, 1ste plek 75m Hekkies en 1ste plek 150m;…

Laerskool Park Tennis

Vlnr: Jean Schoeman, Zander Maritz, Danicka Bronn, Luka Otto, Suanne Steyn, Rossouw Gericke en Olof Poggenpoel Sewe tennisspelers van Laerskool Park, Mosselbaai, het Eden verteenwoordig tydens die Synergy Cup vanaf…

Laerskool Park se Biblioteek kry nuwe baadjie

Laerskool Park se biblioteek het ‘n spoggerige nuwe baadjie gekry. Dit is ‘n plek waarin leerders met lus kan rondsnuffel en boeke lees.  Hiermee poog ons om ‘n liefde vir…

Laerskool Park Pretstap 2020

Laerskool Park in Mosselbaai het op 7 Maart ‘n fees van pret en kleur gehou. Die dag het begin met elke klas se verteenwoordiging van ‘n land wat aan die…

Hoërskool Punt Netbal vs Hoërskool Bredasdorp

Hoërskool Punt se 0.17A-span  V.l.n.r. Liesel Condradie, Leandrie van der Linde, Carlin Oppperman, Megan le Roux, Chanté Bhana, Shenique Lawrence en Kaydia Steenkamp Op Saterdag, 7 Maart, het Hoërskool Punt…

Hoërskool DF Malan leerder na Duits-Olimpiade

Renke en Helmuth (Foto verskaf) Hellmuth Weich van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, is genooi om aan die Internasionale Duits-Olimpiade vir nie-moedertaalsprekers in Dresden deel te neem. Dit is ‘n…

Camps Bay student is U15 Girls winner in Cape Town Cycle Tour

Jessie Munton Photo’s supplied) Camps Bay High School Grade 8 student, Jessie Munton, joined the Elite winners from the Cape Town Cycle Tour at the official prize giving on Monday. Jessie…

Borge vir Hoërskool Strand Akademiese Prysuitdeling

Op die foto verskyn ‘n paar van die leerders wat pryse van die PNA en/of die Walter Laurie-trust ontvang het.  Vlnr: Mieke van der Merwe, Dylan Swarts, Nika van Vuuren,…

Hoërskool Strand Akademiese Prysuitdeling

Akademiese wenners graad 8 2019 v.l.n.r.  Carla Punt (1ste), JD le Roux(3de), Carla Haughton (2de) (Foto’s verskaf) De Jagers Uitrusters borg jaarliks ‘n aantal pryse by Hoërskool Strand en hulle ondersteuning…

Hoërskool Strand Akademiese prysuitdeling

 Elrika Van Der Westhuizen (links) en Anjanka Olivier (regs). (Foto’s verskaf) Hoërskool Strand leerders Elrika van der Westhuizen (gr. 11 2019) en Anjanka Olivier (gr. 10 2019) is die wenners van ‘n…

SPOG KAALVOETRUGBY BY OAKDALE

Die spankapteins van die onderskeie laerskole wat aan vanjaar se toernooi deelgeneem het. Agter: v.l.n.r.: Gordonsbaai, Table View, Panorama, Outeniqua, Jefferysbaai, Hendrik Louw, Lochnerhof, Hartenbos en Worcester Primêr. Voor: v.l.n.r.:…

Hoërskool Strand se Hokkiespelers begin op hoë noot teen DF Malan

Die o.14 seuns is gekies as die ‘Most coachable seunspan’ (Foto’s verskaf) Die O.14-hokkiespanne van Hoërskool Strand het ‘n opwindende naweek beleef deur deel te wees van die jaarlikse DF…

Hoërskool Strand Rugbyspelers by Boland Landbou se rugbydag

Die Arende se O.19A-rugbyspan het Saterdag – in hul splinternuwe rugbytruie – die dag by Boland Landbou se jaarlikse rugbydag aangepak. Die eerste wedstryd teen Hoërskool Milnerton is ongelukkig na…

Hoërskool Strand leerders presteer in Vyfkamp en Laser Run

Foto links: Christopher en Alexander Smit en foto regs Alexander Smit (Foto’s verskaf) Alexander en Christopher Smit van Hoërskool Strand het op Saterdag, 15 Februarie, aan die Wes-Kaap Moderne Vyfkamp te…

Hoërskool Strand Wêreldbiddag vir Vroue

Die gasspreker, Kristine Burgwal (Foto’s verskaf) Die dogters van Hoërskool Strand kon vandag saam met miljoene vroue wêreldwyd deelneem aan die Wêreldbiddag vir Vroue. Die Dameskring se Melkbaai-tak het aan…

Camps Bay High School Alumni Association hosts Past Pupils Water Polo Tournament

The Camps Bay High School Alumni Association recently hosted a water polo tournament where past pupils got to square off against current pupils.  The event was very attended by Camps…

Camps Bay High Relay Team are Champs at Table Bay Zonal Athletics

The Camps Bay High School U17 Relay Team consisting of Darren Ward, Adinaan Cornelius, Shuaaib Matthews and Thomas Symons won gold for the 4 x 100m Boys Under 17 relay…

CAMPS BAY PRIMARY ANNOUNCES LEARNER LEADERS AND HOUSE CAPTAINS

The learner leaders from Bay House for the first term are: Frida Waddell (Captain), Troy McWilliam (Captain), Alexa Nicholson (Vice Captain), David Muetheno (Vice Captain), Ayesha Alfino, Dori-Anne Arries, Jethro Carter,…

Paarl Boys’ High Bowtie Friday

(Photo supplied) All matrics and male staff members have brought back the tradition of wearing bowties. From 2020 onwards bowties will be worn on Fridays. #boishaai #boishaai1868

Hoërskool Durbanville O.14 Krieket vs Curro Durbanville

Hoërskool Durbanville se o14A Krieketspan het gistermiddag teen Curro Durbanville gespeel. Curro het 117/4 in 25 boulbeurte behaal en Durbanville het het 118/7 behaal. Tobias Toelofse het 61 lopies en…

Hoër Meisieskool Paarl presteer by Dagbreek se straatmyl in Stellenbosch

Middelafstanders van Hoër Meisieskool Paarl, het goed gevaar by Dagbreek se straatmyl in Stellenbosch. Daniela Viljoen 1ste D 0.13 Aninka Ferreira 2de D 0.17 Isabella Kruger 1ste D 0.15 Baie…

Hoërskool Langenhoven swemmers neem deel aan Red House River Mile-byeenkoms

Agter vlnr: Anré Farre, Bernard Small, Ben St Arnaud, Miquel D’Emiljo, Isabel Coetzee, Mia Coetzee, me. Malandi Oosthuizen, Monique Brink, Mienke Doubell en Rut Gouws Voor vlnr: Lené Radyn, Marina…

Hoërskool Oudtshoorn ondersteun hul dorp as Dorp van die Jaar

Struisies ondersteun Oudtshoorn as ‘n semi-finalis in Kwêla Dorp van die Jaar kompetisie!! SMS asseblief Oudtshoorn na 33157, SMS lyne sluit 12.00, 6 Maart! Stem asb!!

Hoërskool Oudtshoorn Graad 8 Pottekamp

Die 2020 inname van Hoërskool Oudtshoorn se graad 8’s het die leerders die kans gebied om die genotvolle Pottekamp by te woon.  

Hoërskool Oudtshoorn Baadjieseremonie

Die Graad 8’s van Hoërskool Oudtshoorn het deel geword van die Struisies-familie! The Grade 8s became official members of the Struisies family!

Hoërskool Oudtshoorn HARTLOOP 2020

Hoërskool Oudtshoorn het die onlangse Hartloop 2020 Hartlik ondersteun. Welgedaan, Struisies!  

Oudtshoorn High School promote World Read Aloud Day 2020

Oudtshoorn High School visited Laurus Primary School for World Read Aloud Day to promote the importance and joy of reading!  

Hoërskool DF Malan bied Schools’ Baroque Festival aan

Die DF-Musiekdepartement het op 22 Februarie die 2de Schools’ Baroque Festival aangebied waar 110 musiekleerders en 17 musiekonderwysers werkswinkels bygewoon het. Die werkswinkels is aangebied deur Erik Dippenaar, die Artistieke…

Hoërskool Oudtshoorn besoek Laerskole en hou Ope-aand

Hoërskool Oudtshoorn het die laerskole in Oudtshoorn besoek en het op 13 Februarie hul ope-aand aangebied.

Nuwe borgskap vir Hoërskool Punt se 1ste Rugbyspan

Vlnr: Mnr. Pieter Nel (Direkteur enTegniese Hoof), Christoff van Zyl, Mnr. Robert Gerber (Afrigter), De la Rey Steyn (Kaptein), Mnr. Hennie Burger (Besturende Direkteur) en Mnr. Marius Giani (Operasionele Hoof).…

Hoërskool Strand Atletiek

Agter vlnr: Christopher Smit (hamergooi), Marli Botha (hamergooi) en Anél Swart (hamergooi) Voor vlnr: Caitlin Isaacs (100m) en Rejeanne Herbst (hamergooi) Hoërskool Strand atlete, Christopher Smit, Marli Botha, Anél Swart, Caitlin Isaacs…

WORCESTER GIMNASIUM LEERDER IN BOLAND O.15 GHOLFSPAN

Lucenne Willemse van Worcester Gimnasium is verkies is tot die O.15 Boland Gholfspan. Lucenne gaan vanaf 19 Maart die Boland verteenwoordig by ‘n gholftoernooi te Katberg Gholfklub. Baie geluk, Lucenne!

Worcester Gimnasium Toutrekspan kry goue medalje

Agter vlnr: Raees Jacobs, Ronalda Camacho, Tyrone Bezuidenhout, Dylan Kruger, Declan Louw en Francois Naude. Voor vlnr: JP Rogers, Codinn Cloete en Roelof Stofberg. Worcester Gimnasium se 520kg toutrek seunsspan…

Worcester Gymnasium learners excel in Chess

Robin Brand, Aidan Steyn, Gillmore Africa, Quan Ferus, Nabilah Williams and Angie Harris from Worcester Gymnasium, participated in a Blitz Chess Tournament in celebration of Worcester’s 200 years. Worcester Gymnasium…

Hoërskool Punt -Tweekamp

Landré Cope en Damian Smith. Hoërskool Punt is baie trots op Damian Smith en Landré Cope wat in die Eden-Tweekampspan ingesluit is.  Hierdie Punt-leerders sal die provinsie tydens die 2020…

Hoërskool Oudtshoorn Netbal en Hokkie

Hoërskool Oudtshoorn se meisies-netbalpan is eerste geplaas onder die skoolgaande meisiesspanne tydens die Sake-Aflos 2020 Business Relay en die hokkie-seunspan 2de in die kategorie. Baie geluk!