Hoërskool Strand Rolbalspelers verwerf WP-kleure
Juan Joubert, Jozua Bezuuidenhout en Christiaan Booysen Hoërskool Strand se rolbalspelers: Juan Joubert, Jozua Bezuidenhout, Christiaan Booysen, Michael Ferreira, McKenzie Knipe en Paul Engelbrecht het hul WP-kleure vir rolbal verwerf.…
Hoërskool Punt wen Eden-Streek Gholf finaal
Vlnr:  Simoné Ferreira, Kass Muller, Mnr. Gustav Steinhöbel (afrigter), Wouter Dercksen, Stiaan Venter, Eduan Hobbs en Whitey Bester Die Eden-Streek se Gholf-finaal het op 28 Februarie op die Mosselbaai Gholfbaan…
Hoër Jongenskool Toutrek
Die toutrekspanne van HJS het die naweek van 28 Februarie aan ’n toutrek-kompetisie by Bellville-klub deelgeneem. Die uitslae was as volg: 440 kg Brons 520 kg Silwer 560 kg Silwer 600 kg Silwer Baie…
Hoër Jongenskool leerder skitter by WP Tweekampkampioenskap
Leonardo van der Werf (middel) Leonardo van der Werf van Hoër Jongenskool, Paarl, het goud verwerf by die WP-tweekampkampioenskap met ’n nuwe WP-rekord.
Arende vlieg hoop op akademiese gebied
Vlnr: Mev. R. Mentoor (Engels Eerste Addisionele Taal), mev. E. Loedolff (Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid), me T van der Walt (Rekenaarstoepassingstegnologie), mnr. Danie Malan (skoolhoof), me A Francis (Afr. Huistaal), mev. M Kuhn (Wiskunde en…
Hoërskool Strand 1ste Hokkiespan vs Aldenham-toerspan
Hoërskool Strand se seunshokkiespan het vroeg in die seisoen ‘n voorsmakie gegee van die kwaliteit hokkie wat hulle kan speel toe hulle op Maandag, 17 Februarie, teen ‘n toerspan van…
Hoërskool Strand sluit interessante Krieket-seisoen af
0.14 Krieketspan Voor vlnr: Nathan Drotskie, Darren Dramat, Sherwin April, Jamie Jacobs en Tyron Nicholas. Agter vlnr: LW Coetzee, Janu Fouché, Selwyn Ortell, Marais Westraat, Lee-Hogan Gordon en Ethan Leonard. Afwesig op foto: Canzius Erwee. Die seisoen…
Hoërskool Punt Netbal – Bosmansdam-toernooi
Agter vlnr: Lereen Mostert, Courtney Williams, Charnique Prins, Lee-Schen Muller, Antorien Alberts, Carmel Treurnicht en Lindy Basson (aftigter). Voor vlnr: Dané Barnard, Jaydé Hermanus en Shani Pick Gedurende die naweek…
Hoërskool Punt atlete neem deel aan Eden-Kampioenskappe
 Vlnr Jonique Erasmus, Johané de Jager, Anika Beukes, Jandri Snyders en Girard September Hoërskool Punt se atlete het baie goed gevaar tydens die ASWD Eden-kampioenskappe wat op 21 en…
HOËRSKOOL PUNT LEERDER PRESTEER BY WESTERN CAPE JUNIOR CHAMPS
Damian Smith Damian Smith, ‘n Gr. 9-leerder van Hoërskool Punt,  het Saterdag en Sondag aan die 2020 Western Cape Junior Champs in Oudtshoorn deelgeneem. Hy behaal die volgende uitstekende resultate:…
Arend Toutrekspan verwerf WP-Kleure
Die WP/ Wynland Junior Toutrekkampioenskap wat die afgelope Saterdag by Hoërskool Westcliff aangebied is, het beslis vir baie opwinding en drama gesorg. Daar was bykans 200 spanne en daar is…
Hoërskool Strand se AR-sportportefeulje reël Domini-pret
Vrydag, 28 Februarie. Eerste pouse. Hoërskool Strand. DIE EERSTE DOMINO-KRAGMETING!! Dit het gedreun en gedruis, daar is geklap op die tafels en gekraai van die lag toe die eerste kragmeting…
Hoërskool Strand swemmer presteer in Oudtshoorn
Martin Theron van Hoërskool Strand is ‘n ywerige swemmer en neem gereeld aan gala’s deel. Hy het die afgelope naweek in Oudtshoorn by die Wes-Kaap Junior Kampioenskap aan 6 items…
Hoër Landbouskool Oakdale, warm harte vir Downsindroom
Die Downsindroom Vereniging se Fietsry-vir-fondse-span is vanjaar besig met hulle 20ste fietstoer. Oakdale is jaarliks een van hul gunstelingbesoekpunte en vanjaar was geen uitsondering nie. “Ek kan met alle eerlikheid…
Paul Roos Gimnasium: SA O.18 7’s Rugbypan
Die SA o18 7s span het die finaal gewen teen Zimbabwe.Baie geluk aan Jordan en Jared wat Paul Roos verteenwoordig het in die span.
Hoër Jongenskool Paarl Interskole Krieket
Hoër Jongenskool O.19C krieketspan het teen Paarl Gimnasium se O.19C span gespeel by die Interskole. HJS teken 316/6 aan na 50 beurte. HJS se beste kolwers was Emile Lubbe met…
Hoër Meisieskool Paarl se debatspanne skitter by ATKV Debatskompetisie
Hoër Meisieskool Paarl se debatspanne vaar uitstekend by die eerste ronde van die ATKV-debatskompetisie Vyf senior en drie junior spanne het deelgeneem. #debat #girlshighmagic #paarlgirlshigh
DASSE SKOU UITSTEKEND
Agter vlnr: Magdel Barnard, Georgina Thornley, Anja Joubert, Ané Louw, Mariechen Goedhals, Tannah Strydom en Anke Kemp. Voor vlnr: Marli-Anne Viljoen,Tara Zeelie, Korine Joubert, Zoë Heyns, Rochelle Janse van Rensburg…
Hoërskool Brackenfell ontvang 15 toekennings
Donderdagaand, 27 Februarie, het die MOOD kantoor toekennings gemaak aan hoërskole vir hul uitslae in die graad 9-sistemiese toetse en ook die graad 12 NSS-uitslae van 2019. Hoërskool Brackenfell spog…
Hoërskool Langenhoven wen aflos
Die dogters-aflosspan, wat die aflos gewen het, saam met Dorette Vosloo Die dogters-aflosspan van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het gewys dat hulle bobaas is tydens die Riversdal Landbouskou se massa-aflos, wat…
DASSE PRESTEER IN TOUTREK
Agter vlnr: Maretia Human, Reana Swart en Lizette Tesner Voor vlnr: Leandri Botha en Petra Crafford Vyf leerders van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het op Saterdag, 22 Februarie 2020, in…
Graad 8 verteenwoordigers op VRL van Hoërskool Strand
V.l.n.r. Marais Westraat, Donné Oosthuizen en André Bester Hoërskool Strand het die Gr. 8-leerders bekend gemaak wat verkies is tot die VRL van die skool.
Hoërskool Strand reik uit na Tiamo
Die liefdadigheidsorganisasie van Hoërskool Strand het die afgelope week ‘n uitreik onderneem na Huis Esperanza en Sandvoetjies.
Hoërskool Strand leerders besoek België
Voor vlnr: Eben Botes, Nina Esterhuyse, Anése Groenewald, Carla de Jongh, Clint Williams en Zoë Gillespie Middel vlnr: Lynette Wolff (onderwyseres), Anne Swart, Marlé Hubinger, Kaitlin Fineburg en Juliana Kotzé…
HOËRSKOOL LANGENHOVEN-ATLETE DEUR NA WES-KAAP KAMPIOENSKAPPE
Agter vlnr: Lyle-Clint Fielies, Lourens van Vuuren, Dandré Diedericks en Nelani Nel Voor vlnr: Beyon Prins, Marie Saayman en Gilermo Lamini Sewe leerders van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het Saterdag,…
Hoërskool Oudtshoorn o.15 Krieketspan skitter
Die o.15 krieketspan van Hoërskool Oudtshoorn het Woensdag, 26 Februarie, ‘n wedstryd teen Hoërskool Outeniqua van George se o.15B-krieketspan gespeel. Outeniqua het eerste gekolf en is uitgeboul vir 65 lopies. Daarna…
HOËRSKOOL STRAND 1STE SEUNSHOKKIESPAN TEEN ALDENHAM
Geskenkies tussen skole Hoërskool Strand se eerste seunshokkiespan het vroeg in die seisoen ‘n voorsmakie gegee van die kwaliteit hokkie wat hulle kan speel toe hulle Maandag, 17 Februarie, teen…
Hoërskool Punt Starganza 2020
V.l.n.r: De la Rey Steyn en Simoné Koen: Mnr. en Me. Just Property Starganza 2020, Henco Senekal en Daniëlle Kruger (1ste prins en prinses) en Sheldon Whites en Lené van…
Hoërskool Strand O.19 Tennistoer na Bredasdorp
Hoërskool Strand se O.19 tennisspelers, Ruan Louw, Charl Morkel, CJ Smit, Chris-Jan van Zanten, Ebert Wessels, Christian de Jager, Ané Braasch, Uné Benade, Hanlie Huisman, Justine Matthews en Elrika van…
Mylpaal vir 2 Krieketspelers van Hoërskool Strand
Henco Stofberg en afrigter Christiaan Theron Op Saterdag, 23 Februarie, het die kaptein van Hoërskool Strand se eerste krieketspan, Henco Stofberg, en Guillaume Jansen ‘n besondere mylpaal behaal deur in…
AREND-TOUTREK SKUD VERE REG VIR WP-KAMPIOENSKAP!
Hoërskool Strand se nuwelinge  Die toutrekkompetisie, wat die afgelope Saterdag deur die Bellville Leeus by Hoërskool Monument Park aangebied is, het skittervertonings deur verskeie spanne van Hoërskool Strand opgedis! Sommer…
Hoërskool Strand se onderwysers blink uit
Dit is nie net spelers by Hoërskool Strand wat presteer nie – daar is ook verskeie Arend-onderwysers en –afrigters wat baie aktief by sport betrokke is. Kieron van der Merwe,…
HOËR JONGENSKOOL STYLE EVENT 2020
Hoër Jongenskool, Paarl, het hul ‘Style event’ aangebied. Sebastian Boshoff is verkies as Mnr. Fotogenies en Mnr. Persoonlikheid is Sebastian van Dyk. In die 3de plek vir die Mnr Boishaai…
BRACKENFELL HIGH SCHOOL – FIRST TEAM CRICKET CAPPING
Brackenfell High School had their first team Cricket Capping Ceremony before this weekend interschool match against Tygerberg High School. The first team were honoured to have had George Linde from…
Internasionale gaste besoek Paul Roos Gimnasium
Die Poolse groep by Kaappunt Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, speel dié week gasheer vir twee skole uit Europa. Die leerders van Canisius in Almelo, Nederland, is hier as deel van…
Oud-Paul Roosers vat voor!
Steven Kitshoff Drie van Paul Roos se oud-leerders is beloon met leierskapsposisies in hulle onderskeie rugbyspanne. Steven Kitshoff (2010) is aangewys as kaptein van die Stormers terwyl Jacques van Zyl…
Paul Roos Gimnasium Atleet skitter by Prestige Atletiekbyeenkoms
Joshua Acker, ‘n graad 9-leerder van Paul Roos Gimnasium, is aangewys as die beste junior seuns veldatleet tydens die Prestige Atletiekbyeenkoms wat op 12 Februarie op die Dal Josafat Stadium…
Paul Roos Gimnasium se Bevan en Jared verwerf groen en goud
Vlnr: Jared Africa en Bevan Simons Bevan Simons en Jared Africa van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is ingesluit in die SA o/18-sewesspan wat die naweek van 28 en 29 Februarie…
Hoërskool Strand Rolbalspelers in WP-spanne
Juan Joubert, Jozua Bezuidenhout en Christiaan Booysen Ses rolbalspelers van Hoërskool Strand is in die onderskeie WP-spanne opgeneem om vanaf 22 tot 28 Maart in Bloemfontein aan die Interdistrikte Toernooi deel…
Hoërskool Strand se Luke Hayward presteer in Hengel
Saam met Luke is Philip Marx, President van SADSAA Luke Hayward, gr. 11-leerder by Hoërskool Strand, was lid van die o.16-WP Diepseehengelspan wat ‘n brons medalje verower het toe hulle…
Paarl Girl’s High learners re-present SA Action Netball
Kaylin Mostert (gr.11), Kyla Dames and Emma Swan (gr.9) has been selected to re-present South Africa’s Action Netball at the JUNIOR WORLD SERIES TOURNAMENT, 4 – 11 July 2020 in…
Hoërskool Brackenfell 1ste Krieketspan presteer
Hoërskool Brackenfell 1ste Krieketspan het verlede Saterdag teen HTS Bellville gespeel. Brackenfell het HTS Bellville uitgehaal vir 103 lopies. Robert de Jager en BF von Abo het elk 4 paaltjies…
Hoërskool Punt Tennis
Agter vlnr: Serett Kruger (o.19), Lian la Cock (o.19) en Bertus Kruger (o.17) Middel vlnr: Danja Swart (o.15), Micke Green (o.15) en Animie Meyer (o.15) Voor:Â Johannes Pretorius (o.17) en…
Hoërskool Punt Hart-loop Atletiekbyeenkoms
Lara Lubbe by ‘n baie trotse Mnr AJ Gouws (skoolhoof) Hoërskool Punt, Mosselbaai, het vanjaar se jaarlikse Hart-loop Atletiekbyeenkoms op 10 en 11 Januarie in Oudtshoorn aangebied. Hierdie byeenkoms is…
HOëRSKOOL OUDTSHOORN HIGH SCHOOL BEHEERLIGGAAMPOSTE
HOëRSKOOL OUDTSHOORN HIGH SCHOOL BEHEERLIGGAAMPOSTE / GOVERNING BODY POSTS                      …
Hoërskool Strand Valentynsbal
Drewhan van der Westhuizen en Esterlie Maré (links) en McKenzie Knipe en Derik Nortje (regs) Hoërskool Strand het Valentynsdag Vrydag met ‘n Valentynsbal gevier.
Hoërskool Strand verwelkom hul Belgiese vriende
Hoërskool Strand verwelkom hul Belgiese vriende! Hulle het reeds ‘n rooibustoer, Tafelberg, die Waterfront, die Kasteel van Goeie Hoop en nog vele meer besoek. Die groep het gister-oggend, 17 Februarie,…
Hoërskool Strand oud-leerder maak merk in wynbedryf
Stian Victor, ‘n oudleerder van Hoërskool Strand se 2013-matriekklas, is tans deel van die wynmaakspan by Badsberg naby Worcester. Stian het 2017 by Badsberg ingeval en sedertdien het Badsberg uitstekende…
Hoërskool Strand Toutrek-leerder skitter weer
Zounica van der Merwe van Hoërskool Strand is weer vir die Protea toutrek-span verkies om SA later vanjaar, vanaf 16 tot 20 September in Spanje te verteenwoordig. Sy is die…
Arende Toutrekspanne sweet in Robertson-hitte
Hoërskool Strand se toutrekspanne het bloed gesweet in Robertson waar die hitte van 35 grade Celsius ongenadig op al die WP en Wynlandspanne neergebrand het! Dit was van meet af…










































