)

Hoërskool Punt atlete neem deel aan Eden-Kampioenskappe

  Vlnr  Jonique Erasmus, Johané de Jager, Anika Beukes, Jandri Snyders en Girard September

Hoërskool Punt se atlete het baie goed  gevaar tydens die ASWD  Eden-kampioenskappe wat op 21 en 22 Februarie 2020 by die De Jager stadion in Oudtshoorn gehou is.

Altesaam 58 atlete van Hoërskool Punt het aan die kampioenskappe deelgeneem.

Die besonderse prestasies wat Punt se atlete gelewer het bevestig net weer hoe hard elke atleet die seisoen gewerk het.

Die volgende atlete het almal goud gewen:

Seuns o.14:

Deacon Cooper Hamergooi (44.44m)

Seuns o.15:

Sp Fivaz Spiesgooi (44,37m)

Seuns o.17:

Girard September Driespong (12,97m)

Dogters o.14:

Alexis Nell 3000m (12:15.90)

Joalize Steyn 200m (28.18), 400m (1:08.50)

Marzaan van der Linde Diskus (24,52m)

Dogters o.15

Johané de Jager 90m Hekkies (15.30)

Kayla Esselen Spiesgooi (32,07m)

Lara Lubbe 300m Hekkies (48.90), 400m (1:04.41)

Sharissa Janse van Rensburg 5000m Stap (30:36.00)

Dogters o.17

Anika Beukes 100m (12.50), 200m (26.90) Driesprong (11,04m)

Jandri Snyders 800m (2:22.60)

Dogters o.19:

Jonique Erasmus Versping (4,65m)

  Afwesig op fotos:  SP Fivaz, Alexis Nell, Marzaan van der Linde, Kayla Esselen, Lara Lubbe, Sharissa Janse van Rensburg

Vlnr Joalize Steyn en Deacon Cooper
Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal