)
16 Atlete van Hoërskool Strand in Boland Sentraal-span

Die atlete (soos op die foto) neem aan die volgende items deel: Agter vlnr: Christopher Smit (S.17 hamergooi), Granville Mac Donald (S.19 10 000m stap), Abigail Durand (D.15 hamergooi), Marli Botha…

Hoër Jongenskool Paarl Valentynsdag

Hoër Jongenskool Paarl se prefekte en leerders het die meisies van die Paarl en Stellenbosch verras met Valentynsdaggeskenke.  #boishaai

Hoërskool Strand neem deel aan Internasionale Robotika-kompetisie

Gerrit Born, Jozua Bezuidenhout en Brendon van Rooyen. Vier leerders van Strand het in Desember 2019 uitstekende resultate behaal met hul deelname aan die nasionale rondte van ’n internasionale robotika-kompetisie. Josua…

Hoërskool Strand Opedag

Hoërskool Strand het Woensdag, 12 Februarie, hul opedag aangebied aan laerskole in hul omgewing. Graad 7 leerders en hul ouers het die geleentheid gehad om die uitstallings te besigtig waarna hul…

Hoër Meisieskool Paarl Prestige Atletiekbyeenkoms 2020

Die uitslae van die Prestige Atletiekbyeenkomsis as volg: Hoër Jongenskool Paarl en Hoër Meisieskool Paarl: 894 Paarl Gimnasium: 880 Bloemroos: 736 “Baie geluk aan al die deelnemers gister! Dankie aan…

Hoërskool Velddrif Kleuresport 2020

Hoërskool Velddrif se 2020 Kleuresport was ‘n groot geleentheid op die skool se kalender!    

Hoërskool Vredendal Krieket

Saterdag, 8 Februarie, het Hoërskool Vredendal se eerste krieketspan teen Hoërskool Porterville gespeel. Vredendal se manne het eerste gekolf en ‘n goeie 298 lopies aangeteken vir die verlies van 7…

Longacres Privaatskool Atlete presteer

Agter vlnr: Makayla Reid en Brenda Hugo Voor vlnr: Danika Britz, Alexander Kotze, Kara Huisamen en Mila Grobler. Longacres Privaatskool van Langebaan se atlete, Makayla Reid, Brenda Hugo, Danika Britz,…

Hoërskool Langenhoven deel van #SPEKBOOMCHALLENGE

Die #spekboomchallenge spoor alle Suid-Afrikaners aan om ten minste 10 spekbome in 2020 te plant. Hierdie plante absorbeer meer koolstofdioksied, as enige ander plant ter wêreld, en kan tot en…

Point High School Raft Race 2020

Minonet Horn, Tacha-Marie Joubert, Corita Louw, Melissa Olivier, Simoné van der Walt, René de Jager en Ané Venter Daniëlle Kruger, Cameron de Vos, Minette van Zyl, Liza Coetzee, Lize-May Niemann…

Hoërskool Strand besoek laerskole in Helderbergkom

Hoërskool Strand het die afgelope twee weke by die laerskole in die Helderberg kom besoek afgelê. Inligting oor die Opedag wat op 12 Februarie plaasvind, is gedeel. Baie dankie aan die…

Hamergooi-rekord vir Hoërskool Strand Atleet

Baie geluk aan Christopher Smit van Hoërskool Strand wat tydens die Interskole Atletiekbyeenkoms die seuns o.17-hamergooirekord van 51,49m na 51,59m verbeter het. Christopher was ook die enigste atleet wat tydens die…

Hoërskool Strand Interskole Tennis vs Parel Vallei

Strand se 1ste span. Vlnr: Ané Braasch, Une Benade, Justine Matthew, Hanli Huisman, mnr. Terence Samuels (Philwest), Ruan Louw, CJ Smit, Chrisjan Van Zanten en Charl Morkel. Die interskole tenniswedstryde tussen Parel…

Hoërskool Strand Toutrek kweek legendes!

Die afgelope Saterdag het Hoërskool Strand vyf toutrekkers vereer met spesiale keppies waarop “Toutrek Legend 30” staan. Wat is ‘n “legend”?  Dit is nié die trekker wat noodwendig die beste…

HOËRSKOOL PUNT NUUS / POINT HIGH SCHOOL NEWS

Mario Swanepoel (links) Foto verskaf deur:  Thea van der Linde en  Nichelle Grobler (regs) Foto verskaf deur: Francois B Photography  Hoërskool Punt het die afgelope naweek die 2020 Mosselbaai-streekbyeenkoms  atletiek…

Hoërskool Strand Interskole-Atletiektoekennings

V.l.n.r. Marli Botha, Ane Braasch, Toufeeq Brinkhuis en Caitlin Isaacs Die volgende atlete het spesiale toekennings tydens die Interskole-atletiekbyeenkoms tussen Hoërskool  Strand, Hoërskool Parel Vallei en  Hoërskool Hottentots-Holland verwerf: Marli Botha (beste prestasie…

Hoërskool Strand maak die strand skoon

Die Groen Eko-klub se eerte skoonmaakprojek was ‘n groot sukses. 20 Vrywilligers  het altesaam sewe sakke vol rommel van die strand-area tussen die Pavilion en Greenways verwyder. Dankie aan elke…

Hoërskool Strand SWPS BUCO Mini-atletiekbyeenkoms

Sowat 30 atlete van Hoërskool Strand het Dinsdagaand aan Somerset-Wes Primêr se mini-atletiekbyeenkoms deelgeneem en dit gate uit geniet. Hierdie groep is baie opgewonde oor die medaljes wat hulle in…

Edgemead High School Self-defense

On the photos is some of the action of the Self-defense class with Paul Caves Mixed Martial Arts Academy. The ABC (Anti-Bullying Committee) at EHS organised a self-defense workshop with Paul…

Edgemead High School U/14 Cricket

Well done to the Edgemead High School’s u/14 Cricket boys who beat Hoërskool DF Malan. Daniel Haschick scored 108 runs as the opening batsmen! Well done gentlemen!

Edgemead High School Clubs and Societies – RCL

Congratulations to Anastasia Groenewald, Baya Menisi and Jessica Mouton from Edgemead High School, Cape Town, who were elected onto the 2020 RCL (Representative Council of Learners) as the grade 8 reps.

Camps Bay pupil refs at Cape Town Rugby 10’s

Nicholas Haupt in Grade 10 at Camps Bay High School, was selected as Assistant Referee for the Cape Town 10’s held on 31 January and 1 February.  The event is…

Hoërskool Punt Metropolitan ‘n reuse sukses

Vlnr:  Mnr. I. van Zyl (adjunkhoof), Me. C. Spies, (adjunkhoof) en Mnr. A. Gouws (skoolhoof) Hoërskool Punt se jaarlikse Metropolitan was weereens ‘n reusesukses.  Ons “Gorries” het,soos in die verlede,…

Hoërskool Strand Somerinterskole Atletiekbyeenkoms

Hoërskool Strand atletiek Hoërskool Strand het baie goed gevaar tydens die Somerinterskole Atletiekbyeenkoms.    

Worcester Gimnasium Rugby presteer by Audim Boland Sewes Toernooi

Agter v.l.n.r.: Mnr. Jeff Fransman (afrigter), Bradley Olifant, Oswald Scholtz, Ghudian van Reenen, Theuns du Toit, Wayde du Plessis en mnr. JP Matthee. Voor v.l.n.r.: Eushaan van der Merwe, Martino…

PRG goeie opbou na Prestige atletiek

Stiaan van Huyssteen lei die pak met die 1500m Foto’s verslaf deur: Charmain Sanders. Met die jaarlikse Prestige byeenkoms wat op 12 Februarie by die Dal Josafat Stadium in die…

Hoërskool DF Malan Driehoek Atletiekbyeenkoms

Fotos: Carla Stander en Heinrich Crous Op 31 Januarie het Hoërskool DF Malan, Kaapstad, aan ‘n vriendskaplike Driehoekbyeenkoms teen Paarl Gimnasium en HTS Drostdy in die Paarl deelgeneem. DF is…

Hoërskool Punt Interhuis Atletiek-byeenkoms

Rooispan Dirigente : V.l.n.r: Lené van der Gryp, Nico Weber en Minonet Horn. Foto deur:  Francois B Photography Hoërskool Punt se jaarlikse Interhuis-atletiekbyeenkoms het op 30 Januarie by die Van…

Worcester Gimnasium Nuwe Personeel

Worcester Gimnasium verwelkom vanjaar 13 nuwe personeellede. Agter vlnr: Mnr. Jasper Jordaan (LO, Geskiedenis, Tegnologie), mnr. Manie Steyn (IGO), mnr Mick Ouwerkerk (Hokkie Organisering/afrigter), mnr. Fred Olivier (Hoof: Hokkie Organisering),…

Worcester Gimnasium 2020 CSV Kringleiers

Worcester Gimnasium maak hul CSV Kringleiers vir 2020 bekend. Agter v.l.n.r. Marzanne Mathee, Rina du Toit, Emma Claassen, Gerald Ngalazi, Jan-Hendrik Joubert, Elné Jordaan (voorsitter) en Aretha le Roux Middel…

Laerskool Park stel komitees bekend

BEMARKINGSKOMITEE: Agter vlnr: Miëtte Steenkamp, Catherine Du Plessis, Voor: Rossouw Gericke   Afwesig: M’chyle van der Vendt Laerskool Park het onlangs hul verskillende komitees bekend gemaak. KLANKKOMITEE: TERREINKOMITEE: LOOMKOMITEE: MEDIA…

Laerskool Park Atletiek

Nadia Wentzel en Henru Nell. Henru Nell en Nadia Wentzel van Laerskool Park, Mosselbaai, het die Victor en Victrix Ludorum Trofee tydens Laerskool Park se kleure-atletiek byeenkoms ontvang.

Laerskool Park Skaak

Vlnr: Rolanda Burmeister, Gebhardt de Lange, Stefan Vollgraaff en Dan-Mari Pienaar. Laerskool Park se vier skaakspelers het die op 1 Februarie aan die Mosselbaai Skole Skaak by Curro deelgeneem en…

Wes-Kaap Provinsiale Parlement besoek Laerskool Park

WKPP beamptes. Laerskool Park, Mosselbaai, het op Donderdag, 30 Januarie, besoek ontvang van die WKPP se Staande Komitee vir Onderwys.  

Worcester Gimnasium Tennisspeler in Wes-Kaap Kavalierspan

Viljoen Lategan van Worcester Gimnasium is in die Wes-Kaap Kavalier Tennisspan vir seuns o.19 opgeneem. Baie geluk, Viljoen!

Hoërskool Punt Natuurlewestap

Vlnr:  Wentzel Pauw, Dylan Endeacott, Ryan Pienaar, Tacha-Marie Joubert en Minonet Horn. Die naweek van 25 Januarie het ‘n groep entoesiastiese van Hoërskool Punt stappers na Knysna vertrek om nog…

Arend-meisies vlieg hoog by Toutrek!

Tydens die eerste gewigsafdeling van die afgelope Saterdag se toutrekkompetisie, gehou te Worcester Gimnasium, het Hoërskool Strand se 480kg-meisiespan die vuur aan die brand gesteek en gewys waarom hul die…

CAMPS BAY HIGH SCHOOL GOES SOLAR

As of Saturday, 1 February, Camps Bay High School’s new solar power system will be operational. Said Camps Bay HIgh School Principal, Dave de Korte, “A few years back we…

Hoër Jongenskool Paarl Krieket-afrigting

Hoër Jongenskool Paarl verwelkom Johann Louw as hul nuwe hoof van krieketafrigting. Johann was 19 jaar betrokke by professionele krieket, het 15 jaar professioneel gespeel in SA, Engeland, Indië en…

Hoër Meisieskool Paarl Skaak

Mila Ferreira vam Hoër Meisieskool Paarl, het van 3 tot 8 Januarie aan die SA Junoir skaakkampioenskappe deelgeneem as deel van die o.14 A WP span. Hul span het ‘n…

Robertson Logos Athletics

Robertson Logos held their Bruwer (Blue Team) and Barry (Red Team) Inter-house Athletics Meeting 2020 on Friday, 24 January – a most enjoyable event for all our athletes and their…

Hoërskool Strand Atletiek

V.n.l.r. Paul Engelbrecht, Andrio Stevens, Jeandré Rossouw en Rico Thiart Hoërskool Strand se atlete het tydens die Interskole byeenkoms reeds die volgende resultate behaal: In die hamergooi item het die…

Hoërskool Punt se prefekte spog met ‘n nuwe hoed!

Danksy die initiatief van Me. Schoeman en Mnr. Botha spog die prefekte van Hoërskool Punt, Mosselbaai, vanjaar met ‘n nuwe hooftooisel!  Hierdie hoed sal in die toekoms tradisie word en…

Hoërskool Punt “Gorries” 2020

On Monday 13 January 2020 the Gorries (gr 8 learners) arrived at school to start their week of orientation. The prefects were very eager to  teach them how to be…

Hoërskool Punt tweekamp

 Dirco Nienaber en Herman Knoetze Hoërskool Punt se tweekamp-atlete het op Dinsdag, 28 Januarie in Oudtshoorn aan die 2020 Wimpy Doubles Kampioenskappe deelgeneem. Punt se Herman Knoetze en Dirco Nienaber…

Hoërskool Punt Gholf

Vlnr: Riaan Kotze, Mnr Steinhöbel (afrigter), Wouter Dercksen, Simoné Ferreira,     Divan Oosthuizen en  Kass Muller.  Afwesig: Eduan Hobbs  Tydens die eerste rondte van die Gholfliga het Hoërskool Punt se A-span…

Hoërskool Df Malan Tennis

Agter vlnr: Francé Esterhuyse, Lucas Pentz, Simon Van Eeden, Maria van Niekerk Voor vlnr: Wihan Bester, Anja Nel, Matias Stinnes, Emma Coetzee, Leah Steyn Afwesig: Liné van Rensburg Die volgende…

Hoërskool Punt hou Gorrie-konsert

Hoërskool Punt, Mosselbaai, se jaarlikse “Gorrie-konsert” het op Dinsdag, 21 Januarie plaasgevind.  Die groot groep gr. 8-leerders en prefekte was baie opgewonde aangesien die klasse teen mekaar moes kompeteer vir…