Vlnr: Riaan Kotze, Mnr Steinhöbel (afrigter), Wouter Dercksen, Simoné Ferreira, Divan Oosthuizen en Kass Muller.
Afwesig: Eduan Hobbs
Tydens die eerste rondte van die Gholfliga het Hoërskool Punt se A-span as die wenners uit die stryd getree. Hierdie liga-wedstryd is in Mosselbaai gespeel.
Punt A: 88 punte
Oakdale A: 85 punte
Oakdale C: 74 punte
Curro A: 72 punte
Oakdale B: 67 punte
Punt B: 65 punte