Dirco Nienaber en Herman Knoetze
Hoërskool Punt se tweekamp-atlete het op Dinsdag, 28 Januarie in Oudtshoorn aan die 2020 Wimpy Doubles Kampioenskappe deelgeneem.
Punt se Herman Knoetze en Dirco Nienaber is na afloop van die kompetisie as die 2020 Wimpy Doubles kampioene aangewys!