Danksy die initiatief van Me. Schoeman en Mnr. Botha spog die prefekte van Hoërskool Punt, Mosselbaai, vanjaar met ‘n nuwe hooftooisel! Hierdie hoed sal in die toekoms tradisie word en bydra tot die trots van die skool.
Become a Sponsor
)

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…
Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…