)

Hoërskool Punt Natuurlewestap

Vlnr:  Wentzel Pauw, Dylan Endeacott, Ryan Pienaar, Tacha-Marie Joubert en Minonet Horn.

Die naweek van 25 Januarie het ‘n groep entoesiastiese van Hoërskool Punt stappers na Knysna vertrek om nog ‘n naweek in ons skone natuur te spandeer. Die trotse groep Visse het die Rondebossie – Diepwalle roete gestap en  elke oomblik daarvan geniet. Deur bloed en sweet het hulle Jonkersberg, enige tiener se grootste vyand, oorwin, en weereens bewys dat jy enigiets kan doen wanneer jy jou hart daarop sit.

Die stappers is dankbaar vir ‘n ongelooflike mooi en lekker naweek in die Knysnabos en wil spesiaal vir  Sanparke bedank vir die geleentheid  om die natuur te geniet, en ongelooflike herinneringe te maak.

‘n Groot dankie ook aan Me. Nel en Hoërskool Punt vir die geleentheid om deel van die Natuurlewestapklub te wees.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal