)
NUUS: ATLETIEK WORCHESTER GIMNASIUM

Vlnr: Jo-Eke Haas, Caylin Papier, Bradley Olifant, Jivano Melouw Worcester Gimnasium se jaarlikse Kleure-atletiek 2020 se top atlete van die dag. VICTOR & VICTRIX LUDORUM WENNERS 2020: Junior Victrix Ludorum:…

Worcester Gimnasium Nasionale Wiskunde-olimpiade

Simone Botha, mev. Louise Tromp (Wiskunde Departement) en Eduard Klüsmann. Worcester Gimnasium is ‘n ‘MST’-skool (Mathematics, Science and Tegnology)’. Die Nasionale Wiskunde-olimpiade bestaan uit 3 rondtes.  Baie van Worcester Gimnasium…

Camps Bay Primary School opens new Reception Grade Campus

From left to right:  Belinda Caldis, Liesel Visagie, Alison Templar.  On 15 January 2020, Camps Bay Primary School welcomed the Reception Grade Class of 2020 to their new Reception Grade…

DF Malan verwelkom onderwysers

V.l.n.r: Esteé Wiese, Jana van Reenen en Magda Thiart. Hoërskool DF Malan in Kaapstad, verwelkom graag die volgende personeellede wat hierdie jaar by die skool  aangesluit het in 2020: Rihanna Steenkamp…

Hoërskool Strand week vol Krieket-hoogtepunte

Hoërskool Strand se 1ste krieketspan Die afgelope week het talle kriekethoogtepunte opgelewer vir Hoërskool Strand. Die eerste krieketspan het die afgelope week in die 20/20-kompetisie met 74 lopies teen Paul…

AREND AFSLAAN TENNISTOERNOOI 2020

Montagu en Strand Op Saterdag, 25 Januarie, het die Arend Afslaan-toernooi in heerlike windstil toestande plaasgevind. Agt spanne het in twee groepe teen mekaar gekompeteer. By die Strand- klubbane het…

Hoërskool Strand lewer massavertoning!

Die WP en Wynland-toutrekgemeenskappe het albei die afgelope Saterdag op Kraaifontein deeglik kennis geneem van Hoërskool Strand se toutrekspanne toe die Arende ‘n rekordgetal toutrekspanne ingeskryf het. Nie minder as…

OAKDALE ATLETE PRESTEER IN DIE PAARL

Die Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal het met sewe-en-dertig atlete aan die uitnodigingsbyeenkoms van Hoër Jongenskool Paarl op Donderdag 23 Januarie deelgeneem. Deelnemende skole was Paul Roos Gimnasium, Hoër Jongenskool…

‘N TOONBEELD VAN OAKDALERSKAP

Die 2020 graad 8-klas van die Hoër Landbouskool Oakdale het op Maandag 27 Januarie tydens ? amptelike saalgeleentheid hulle baadjies ontvang. Tydens hierdie geleentheid word die tradisie van trots en…

Hoërskool Outeniqua Kwagga lewer puik skaak prestasie

Nicola Putter van Hoërskool Outeniqua, George, was deel van die SA skaakspan wat deelgeneem het in Turkye. Nicola het in November 2019 as deel van die Suid-Afrikaanse skaakspan deelgeneem aan…

Hoërskool Outeniqua: Puik Matriek 2019 Musiekuitslae

Vlnr: Franco Engelbrecht (82%), Shané van Rooyen (89%), Ben van Niekerk (88%), Lara Vellema (90%) en Kerwin Albertus (96%). Die Musiekdepartement van Hoërskool Outeniqua vier besonderse uitslae van hul Gr…

Hoërskool Strand Matriekdag 2020

V.l.n.r:  Ronaldo Phillips, Kimberley Kats, Nicole Williams en Zoë Swart. Hoërskool Strand se matriekgroep het ‘n tradisie om elke jaar matriekdag te vier. Vrydag, 24 Januarie, 2020, het die klas aangetrek volgens…

Hoërskool Strand Atletiekvoorbereidings

V.l.n.r:  Ansune Snyman, Ian Mostert, Ané Braasch en Toufeeq Brinkhuis. Hoërskool Strand is fluks besig met voorbereidings vir die jaarlikse interskole – ‘n atletiekkragmeting tussen Strand, Parel Vallei en Hottentots-Holland. Die kapteins…

Hoërskool Brackenfell spog met agt tweelinge

Die Hoërskool Brackenfell spog hierdie jaar met agt Tweelinge en een Drieling in Graad 8. Die leerders se name is: Cody en Kyle le Roux, Philip en Helgard van der Walt,…

Hoërskool Monument 2019 Matriek-uitslae

Hoërskool Monument 2019 Matriek-uitslae Monnas wens weereens hul toppresteerders van die 2019-matriekklas baie geluk! Baie sterkte met elkeen van julle se lewensreis vorentoe! #Matriekuitslae2019 #MonnasTrots #DaarsIetsBesondersAanMonnas #UniekGefokus #SecondToNone #LiewerSlytAsRoes            

Worcester Gimnasium leerder presteer vir Boland Krieket o,15A

Haydar Khan het gedurende Desember uitstekend presteer vir Boland Krieket o.15A by die Interprovinsiale toernooi. In ‘n opwarmingswedstryd teen Westelike Provinsie teken hy 54, nie uit nie, aan. Haydar het…

Edgemead High School 2020 Athletics day

EHS 2020 athletics day was let by their Warriors, Butlers Vikings, Graaff’s Indians, Paton’s Egyptians and Stuttaford Gladiators.  

Hoërskool Langenhoven Gr 10 Toppresteerders

Agter vlnr: Daniel Janse van Rensburg (80.8%), Nika du Toit (82.1%), Kerishni Michaels (82.7%), Johané Gerber (84.1%) en Reana Swart (84.2%). Voor vlnr: Chané Fourie (85.7%), Mia Coetzee (86.0%), Jana…

Hoërskool Langenhoven Gr 8 Toppresteerders

Agter vlnr: Nienke du Plooy (82.8%), Thalia Oosthuizen (85.9%), Ashley Lourens (86.4%), Romé van Druten (87.2%) en Isabel Coetzee (87.8%). Voor vlnr: Megan van Tonder (88%), Cara Serfontein (90.6%), Irmari…

Hoërskool Langenhoven Gr 9 Toppresteerders

Agter vlnr: Monique Gem?rr (82.6%), Wena Pienaar (83.2%), Lisa Higgs (83.4%), Marché Hunter (85%), Mienke Doubell (85%) en Petra Crafford (87.1%). Voor vlnr: Madré Davids (87.9%), Fayden Sefoor (88.4%), Bea…

Hoërskool Langenhoven Gr 11 Toppresteerders

Agter vlnr: Mariechen Goedhals (77.8%), Annika Streicher (80.1%), Esmé de Wet (80.4%), Caylin Evertse (82.4) en Tinka Fox (83.0%). Voor vlnr: Hendrik-Louis Fourie (87.0%), Suné Barnard (87.7%), Mienke Geldenhuys (89.4%),…

Paul Roos Gimnasium 2019 akademiese resultate Gr 12

Lukas Nel Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se 2019 Matriekklas het uitstekend presteer in die eindeksamen! Lukas Nel is PRG Dux leerder vir 2019. Hy is ook een van die top…

Paul Roos Gymnasium raised funds for Cansa

Rhenish Primary also sprayed their hair on Friday: Stephan Bekker On Friday, 17 January, Paul Roos Gymnasium raised R11016 for the C4 (Cansa Care Colour Challenge)-project. This page project is…

Paul Roos Gimnasium nuwe personeel

Staande VLNR: Paul Deetlefs (Geskiedenis) ; Barry de Wet  (FW), Brink Nelson (Afrikaans), Charlotte Vlok (English), Karlo de Villiers (CAT), Luan van der Vyver (Jeugwerker) en Regardt Kleingeld (Geskiedenis) Voor…

Worcester Gimnasium susters presteer in Onderwaterhokkie

Annalou en Uju Viljoen van Worcester Gimnasium is opgeneem in die Boland Onderwaterhokkiespan. Hulle gaan die Boland verteenwoordig by die Nasionale Kompetisie wat vanaf  27 tot 29 Februarie in Fourways,…

Paarl Girls’ High Class Leaders

Grade 9: Emma Krige, Anriëtte Botha, Nicole Stander and Milcah Visser Congratulations to the Class Leaders for the first semester of 2020! Grade 8: will be chosen later

Hoër Meisieskool Paarl Interhuis Atletiek

Tydens Hoër Meisieskool Paarl se Interhuis-atletiekbyeenkoms het die Blouspan die Atletiekbeker verower en die Groenspan het die Geesbeker ontvang. Die Senior Victrix Ludorum is toegeken aan Andrea Beyers en die…

Hoërskool DF Malan 2019 Matriekuitslae

Hoërskool DF Malan spog met hul Top-20 Matrieks!

Laerskool Park huldig 2020 prefekte in

Vlnr.: Phoebe Janse van Rensburg (hoofdogter), Delarey Steyn, Minette van Zyl en Luka Otto (hoofseun) Laerskool Park, Mosselbaai, het op Dinsdag, 14 Januarie, hul prefekte vir 2020 ingehuldig tydens ‘n…

Laerskool Park verwelkom nuwe personeel

V.l.n.r:  Mnr. Tiaan van den Bergh (Graad 7), Mej. Hancké Mari Cronjé (Graad 5) en mej. Danelle Human (assistent) Dit is vir Laerskool Park, Mosselbaai, ‘n voorreg om die nuwe personeel…

Laerskool Park eerste skooldag 2020

Leah Brown reeds hard aan die werk en Chrislo Schoeman lui die klok. Waar is die dae waar die Graad 1-leerdertjies huil en sommer net vasskop vir hierdie nuwe  onbekende…

Hoërskool DF Malan Gr 8 ouers kuier saam

DF se Graad 8-ouers het Donderdagaand heerlik saam gekuier en nuwe vriendskappe is rondom braaivleis vure gesmee. Welkom by die DF-familie! #trotsDF

Hoër Jongenskool Interhuis Gala

Hoër Jongenskool Paarl het ‘n baie suksesvolle Interhuis Swemgala aangebied.#boishaai

Paul Roos Gimnasium Gr 8’s nou deel van Maroen Masjien

Die verwelkomingsprogram van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het op ‘n hoogtepunt geëindig. Elke Graad 8 het sy skooldas en – pet ontvang en daarna saam die skoollied gesing. Hulle het…

Worcester Gimnasium Skaakspelers skitter by SA Junior Kampioenskappe

V.l.n.r: Lindsay Africa, Aidan Steyn en Logan Mercuur Worcester Gimnasium se skaakspelers het uitgeblink by die Junior Skaakkampioenskappe. Aidan Steyn, Logan Mercuur en Lindsay Africa het die Kaapse Wynland o.16A…

Worcester Gimnasium skitter by Jukskei kampioenskappe

Cecil le Roux en Ruan Olivier Cecil le Roux (o.16A) en Ruan Olivier (o.16 Akademie) het gedurende Desember die Kaapse Wynland Jukskei by die SA Junior Jukskei Kampioenskappe te Kroonstad…

Oakdaler woon Burger Jeugleierskonferensie by

Zander Raubenheimer Zander Raubenheimer, Hoofseun van die Hoër Landbouskoool Oakdale was een van vyftig hoofleiers wat die Burger Jeugleierskonferensie vanaf 6 – 12 Desember 2019 in Kaapstad bygewoon het. Volgens…

Oakdaler vereer as een van Top presteerders

Henk Smit Tydens die Wes-Kaap 2019 Nasionale Seniorsertifikaat toekenningseremonie, aangebied deur die Premier van die Wes-Kaap, mnr. Alan Winde en die Minister van Onderwys in die Wes-Kaap, mev Debbie Schäfer,…

OAKDALERS BYT VAS IN VASBYT

Agter: v.l.n.r: Deon Horne, Jurie Groenewald, Jandré Jordaan, Rudolph van Dyk, Nico de Jager en Ajay Oelofsen. Voor v.l.n.r: Wian Jonck en Pierre Fourie. Sewe leerders van die Hoër Landbouskool…

Trans Agulhas Uitdaagvaart 2019/20

V.l.n.r.: Jaco en Jean van Deventer. Jaco van Deventer, graad 12-leerder van Hoër Landbouskool Oakdale, en sy pa, Jean van Deventer, het die Trans Agulhas Uitdaagvaart, vanaf 28 Desember 2019…

‘n Nuwe verwagting en Avontuur vir Oakdalers

Oakdale Graad 8’s ‘n Groep van 100 graad 8 Oakdale-leerders het hulle met aanvang van die 2020 skooljaar aangemeld vir ‘n opwindende vyf jaar vol verwagting en avontuurbelewenisse. Leerders kom…

Oakdale leerder presteer by Attakwas Extreme Bergfietswedren

Foto: Oakdale Attakwas Extreme ,regs: Nico Bester Op Saterdag, 18 Januarie 2020, het 5 van Hoër Landbouskool Oakdale se leerders aan die Attakwas Mini bergfietswedren deelgeneem. Hierdie wedren vind plaas…

Worcester Gimnasium leerder in o.15A Boland Tweekampspan

Rudolf de Wet van Worcester Gimnasium is gekies vir die  o.15A Boland Tweekampspan wat aan die Interprorvinsiale byeenkoms op 1 Februarie 2020 in Oudtshoorn gaan deelneem. Baie geluk, Rudolf!

Worcester Gimnasium leerder presteer in Tennis

André Viljoen van Worcester Gimnasium het gedurende die Desember vakansie aan 4 tennistoernooie deelgeneem. In die Eden Masters het hy in die finaal 2de geëindig en by die Eastern Cape…

Worcester Gymnasium Chess players excel

Atiyyah Adams and Robin Brand Robin Brand (u.16A) and Atiyyah Adams (u.16B) was selected for Western Province Chess Girls Team. They participated in the 2019 South African Junior Chess Championships…

Worcester Gimnasium ontvang Engels (huistaal) toekenning

Mnr Charl Schoeman, mev. Tania Heradien en mej Des Mills van Worcester Gimnasium se Engelse Departement. Tydens  Wes-Kaapse Onderwysdepartement 2019 Nasionale Senior Sertifikaat Prysuitdeling wat by Leeuwenhof plaasgevind het,word die…

Worcester Gimnasium leerder ontvang top-toekenning

Mnr. Charl Schoeman (skoolhoof), Tineke Swanepoel en Ian Claassens (Oudskoliere-Bond). Tineke Swanepoel van Worcester Gimnasium het “The Marks Wurwand Mathematics Scholar of the Year Award” vir haar uitmuntende uitslae in…

Hoërskool Strand Toutrek

Dertien Arend-toutrekspanne van Hoërskool Strand het die afgelope Saterdag aan die Brandvlei-kompetisie deelgeneem. Hoërskool Strand, die Helderberg-gemeenskap en die ouers kan opreg trots voel op die wyse waarop hierdie pragtige …

Hoërskool Strand Hokkiespelers by hokkietoets tussen SA en Ierland

Ses spelers van die eerste meisiehokkiespan van Hoërskool Strand het Sondag as baljoggies by die Hokkietoets tussen Suid-Afrika en Ierland op Stellenbosch opgetree. Die flukse meisies is Anjanka Olivier, Elrika van…

Hoërskool Jan van Riebeck spog met nuwe musiekskool

James Burchell, mnr Geruan Geldenhuys en Graham Lowneds. Dit is met groot opwinding dat Hoërskool Jan van Riebeeck kan aankondig dat ons hierdie jaar met ‘n splinternuwe buitemuurse musiekskool begin!…