)
Hoër Meisieskool Paarl verwelkom hul nuwe personeel

Vlnr: Danelle Rabie, Chilida Heydenreich, Bianca de Villiers, Mari van Wyk, Hanlie de Waal, Huibreth Beukes en Karen Swart. Hoër Meisieskool Paarl verwelkom hul nuwe personeel in 2020 en wens…

Robertson Logos Christian School 2019 Matrics excel

“From our group of 11 matrics of the Robertson Logos Class of 2019, we would like to specifically congratulate our 2 “A” Candidates: Armand Cilliers and Ruben Reeves. Together they obtained…

Hoërskool Strand AR-lede gereed vir 2020

Die volledige 2020 Arendraad. Hoërskool Strand se Arendraad-lede is gereed vir 2020 in hul nuwe hemde wat deur mnr. Gey van Pittius Besproeiing geborg is.    

Hoërskool Strand leerder lewer puik Akademiese prestasie

Chris Langeveldt saam met sy ouers en mnr Danie Malan, skoolhoof van Hoërskool Strand. Hoërskool Strand is baie trots op Chris Langeveldt wat ‘n 7de posisie op die Wes-Kaap se…

Camps Bay Primary welcomes new learners

On 15 January, Camps Bay Primary School’s Preparatory Campus welcomed it’s latest intake a new learners. Last year, the development of the new Reception Grade Campus across the road from…

Camps Bay Pupil part of winning Western Cape Basketball Team

Huge congratulations to Camps Bay High School Matric Pupil, Kidimbu Junior, and the rest of Western Cape U18 Basketball Team who are the South African National Champions! Kidimbu and the…

Hoër Jongenskool 2019 Toppresteerdersfunksie

Baie geluk aan elke graad 12 leerder wat vereer is vir hul puik uitslae in die 2019 NSS-eksamen. Mag dit met julle goed gaan in hierdie nuwe fase van julle…

Welcome back to Paarl Girls’ High

2020 Started on a feather light note with Minister Theo Hay addressing Girls Highers and parents under the legendary oak trees. Every grade 1 received a feather to remind them…

Worcester Gimnasium Matriekuitslae 2019

Vandag het die Bosvarke tydens die saalbyeenkoms die 20 A-kandidate en hulle ouers gelukgewens met hul uitstekende uitslae en aan elkeen ‘n spesiale geskenk oorhandig. Welgedaan, die Bosvarke is baie…

Hoërskool DF Malan verwelkom die Graad 8’s van 2020

Dinge is al volstoom aan die gang hier by DF. Gister het die Graad 8-atletiek byeenkoms plaasgevind. Die monitors het mnr. Dieter Voigt en sy span behartig en DF is…

Hoërskool Robertson nuwe onderwysers

Vlnr: Juffrou S. Brink; Juffrou T. Botes; Mnr F. Conradie; Juffrou L. Fourie. Hoërskool Robertson het Juffrou S. Brink, Juffrou T. Botes, Mnr F. Conradie en Juffrou L. Fourieverwelkom by…

Worcester Gimnasium verwelkom nuwe Bosvarkies

‘n Spesiale welkom aan Worcester Gimnasium se jong Bosvarkies wat vandag amptelik begin met hul hoërskool loopbaan. Mag julle diep spore trap by Worcester Gimnasium en baie “memories” maak. Gryp…

Hoërskool Punt verwelkom nuwe leerders

Behalwe die nuwe “Gorries” (gr. 8-leerders) het Hoërskool Punt, Mosselbaai, ook leerders in ander grade verwelkom.

Oud-leerders van Hoërskool Punt vlieg hoog!

Vandag, eerste in sy soort! Twee Hoërskool Punt oud-skoliere, Kaptein Morne Le Roux, matrikuleer in 1993 en saam met hom, Eerste Offisier Heinrich Rehr (onderhoofseun) , Matrikuleer in 2006. Hierdie…

Hoërskool Punt lewer Wes-Kaap se top kandidaat in Visuele Kuns

Foto links:  Chanté van der Spuy en foto regs:  Een van haar kunswerke. Hoërskool Punt lewer 2019 se top kandidaat in Visuele Kuns in die Wes-Kaap, Chanté van der Spuy.…

PUNT SE PREFEKTE SPOG MET ‘N NUWE HOED!

V.l.n.r:  De la Rey Steyn en Minette van Zyl (Hoofseun en Hoofdogter vir 2020). Danksy die initiatief van Me. Schoeman en Mnr. Botha spog die prefekte van HS Punt vanjaar…

Point High School day 1 of the 2020 school year!

Point High School, Mossel Bay, welcomes all their learners in 2020. Geniet julle jaar by Punt!    

Hoërskool Strand verwelkom nuwe personeellede

Vlnr: me Neretha Els, mnr Isodor Dirkse en me Adel Marais Hoërskool Strand verwelkom vanjaar drie nuwe personeellede, me. Neretha Els (Wiskunde), mnr. Isodor Dirkse (Wiskundige Geletterdheid en RTT) en me. Adel…

Hoër Jongenskool Gr 8’s bewys hulself op Atletiekveld

Die graad 8’s van Hoër Jongenskool het vanoggend gewys wat hulle alles op die atletiekveld en -baan kan doen! #boishaai

Worcester Gimnasium Seminarie bederf personeel

Die personeel van Worcester Gimnasium bedank die Seminarie vir hul groot bederf vanoggend. Die koshuis is vrolik en huislik. Die nuwe Bosvarkies gaan baie gelukkig wees en gou tuis voel! …

Hoërskool Punt heet hul 2020 Gorries welkom

Hoërskool Punt, Mosselbaai, is baie opgewonde om hul nuwe Gorries welkom te heet.

Hoërskool Robertson Matriekuitslae

Hoërskool Robertson spog met die volgende prestasies. Hulle het 8 leerders wat A gemiddelde behaal het. Hulle is baie trots op die leerders wat so goed presteer het. Hoërskool Robertson…

Hugenote Hoërskool verwelkom nuwe Gr 8’s

Die graad 8-groep van Hugenote Hoërskool, Wellington, het reeds ‘n vol naweek van baie aktiwiteite agter die rug! “Hoop julle voel nou tuis en sien uit om ‘n lang en…

Hoërskool Punt stel hul nuwe onderwysers/ personeel bekend

Our new staff members (from left to right) : Back row: Ms L van Wyk-Visser, Mr G Coetzer, Ms M Marais, Ms L vd Merwe, Ms P Marallich, Ms H…

Hoër Jongenskool 2de Krieketspan presteer

Hoër Jongenskool, Paarl, se 2de span klop Hoërskool Durbanville met 6 paaltjies. Durbanville het 88/10 behaal terwyl HJS 89/4 behaal het. Delle Donne het 4 paaltjies geneem en G Wege…

1ste XI Krieketspan van Hoër Jongenskool teen Noordheuwel

Die krieketwedstryd tussen Hoër Jongenskool en Hoërskool Noordheuwel het gelykop geëindig. Beide spanne het ‘n telling van 158 – almal uit – aangeteken. HJS se beste boulers: Jett Marsberg 4…

Voortrekker High School feel proud on their 2019 Matric class

CONGRATULATIONS to our Matric Class of 2019! Also a shout out to Rochelle Oosthuizen who achieved 8 distinctions. They are enormously proud to announce the TOP 4 candidates: Rochelle Oostuizen…

Hoërskool Punt se matrieks van 2019 stel weereens nie teleur!

Punt groepfoto van A kandidate. Weereens doen Hoërskool Punt, Mosselbaai, sy tradisie gestand deur skitterende uitslae vir 2019 te lewer. Baie geluk aan die matriekgroep. Julle het julself skitterend van…

Hoërskool Robertson 2019 Matriekklas presteer

Hoërskool Robertson is baie trots op hul 2019 matriekklas. Hulle spog met 8 A gemiddeldes en en 87% kwalifiseer vir tersiêre studies. Baie geluk julle en voorspoed vir dit wat…

Hoërskool Strand spog met 2019 Matriekuitskae

Foto v.l.n.r:  Chris Langeveldt, Wesley McCarthy, Kristin Meyer, Amber-Lee Smit, Luke Booysen, Francois Lategan en Adriaan Lambrechts. Afwesig tydens die neem van die foto:  Zoë-Lee van der Merwe en Elaine…

Worcester Gimnasium super trots op 2019 Matriekklas

Vlnr: Gabrielle Jordaan – 88.4%, Bianca du Plessis – 92.3%, Tineke Swanepoel – 92.7%, Leandrie du Toit – 90.4% en Gaby Jacobs – 89% Worcester Gimnasium is Super trots op…

Hoër Jongenskool Paarl Matriekuitslae

Hoër Jongenskool Paarl wens hul matriekklas van 2019 geluk met die volgende prestasies: 23 gemiddelde A’s 274 Vak A’s 326 Vak B’s ‘n Klasgemiddeld van 66.38% Universiteitsvrystelling van 84.9% Gelukwense…

Hoërskool Tygerberg trots op hul Matriekklas van 2019

Danelle Keown Baie geluk aan Hoërskool Tygerberg se Matriekklas van 2019 met jul uitslae! Danelle Keown is aangewys as die DUX-leerder met ‘n gemiddeld van 88.7% en ook sewe onderskeidings!…

Hoërskool DF Malan Trots op 2019 Matrieks

Hoërskool DF Malan, Kaapstad, is baie trots op hul 2019-matriekuitslae! Dié skool het weereens in 2019 uitsonderlik presteer met ‘n 100% slaagsyfer. 92.92% Van die klas kry toelating tot ‘n…

Paul Roos Gimnasium se 2019 Matrieks skitter in eind-eksamen

Lukas Nel saam met sy ma en boetie 224 Matrieks van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se 2019 klas het met Matrikulasievrystelling geslaag. Hierdie span het 61 A-gemiddeldes behaal en 497…

Edgemead High School boast 100% pass rate!

Well done to the EHS Matric group on a fantastic set of results. A special Congratulations to the learners who placed first in the respective subjects. ACCOUNTING : T. Finlay…

Hoërskool Brackenfell Krieketspelers by Table Mountain Toernooi

Hoërskool Brackenfell se 1ste Krieketgroep het die seisoen op 7 Januarie met die Table Mountain Toernooi afgeskop. Hierdie groep seuns het ongelukkig in albei T20 wedstryde vasgeval teen o.a. Bishops…

Hoërskool Durbanville neem deel aan Table Mountain Krieketfees

Hoërskool Durbanville se eerste XV Krieketspan het op 7 Januarie aan die Table Mountain Krieketfees deelgeneem. Durbanville XI vs Paul Roos XI Durbanville XI 134/9 (20) Martin Roux 47 (28)…

Paul Roos Gimnasium leerder wen eerste rondte van Blitsbrein Junior

Hoërskoolleerders van dwarsoor die land ding in die volgende aantal weke mee om as die eerste Blitsbrein Junior gekroon te word. Die program word Maandae om 18:00 op via, kanaal…

Save a life in 2020

With a new decade upon us, this is a time for reflection and resolutions. A time for making plans for the year ahead. However, the beginning of a year is…

Save a life in 2020

With a new decade upon us, this is a time for reflection and resolutions. A time for making plans for the year ahead. However, the beginning of a year is…

Save a life in 2020

With a new decade upon us, this is a time for reflection and resolutions. A time for making plans for the year ahead. However, the beginning of a year is…

Save a life in 2020

With a new decade upon us, this is a time for reflection and resolutions. A time for making plans for the year ahead. However, the beginning of a year is…

Save a life in 2020

With a new decade upon us, this is a time for reflection and resolutions. A time for making plans for the year ahead. However, the beginning of a year is…

Save a life in 2020

With a new decade upon us, this is a time for reflection and resolutions. A time for making plans for the year ahead. However, the beginning of a year is…

Save a life in 2020

With a new decade upon us, this is a time for reflection and resolutions. A time for making plans for the year ahead. However, the beginning of a year is…

Save a life in 2020

With a new decade upon us, this is a time for reflection and resolutions. A time for making plans for the year ahead. However, the beginning of a year is…

Save a life in 2020

With a new decade upon us, this is a time for reflection and resolutions. A time for making plans for the year ahead. However, the beginning of a year is…

Save a life in 2020

With a new decade upon us, this is a time for reflection and resolutions. A time for making plans for the year ahead. However, the beginning of a year is…