V.l.n.r: De la Rey Steyn en Minette van Zyl (Hoofseun en Hoofdogter vir 2020).
Danksy die initiatief van Me. Schoeman en Mnr. Botha spog die prefekte van HS Punt vanjaar met ‘n nuwe hooftooisel! Hierdie hoed sal in die toekoms tradisie word en bydra tot die trots van die skool.