)

Hoërskool Punt lewer Wes-Kaap se top kandidaat in Visuele Kuns

Foto links:  Chanté van der Spuy en foto regs:  Een van haar kunswerke.

Hoërskool Punt lewer 2019 se top kandidaat in Visuele Kuns in die Wes-Kaap, Chanté van der Spuy.

Sy is ook Punt se Nr 1 kandidaat vir 2019 met ‘n gemiddeld van 94% en 8 onderskeidings!

Chanté lewer die volgende puik resultate:

Afrikaans Huistaal 87%

English First Additional Language 93%

Wiskunde 95%

Lewensoriëntering 95%

Rekenaartoepassingstegnologie: 95%

Lewenswetenskappe 90%

Fisiese Wetenskappe 96%

Visuele Kuns 100%

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal