Hoërskool Robertson spog met die volgende prestasies. Hulle het 8 leerders wat A gemiddelde behaal het. Hulle is baie trots op die leerders wat so goed presteer het. Hoërskool Robertson het ook ‘n 99% slaagsyfer behaal asook die goeie prestasie dat 96.8% leerders tersiêre studies kan doen. Hoërskool Robertson streef daarna om op akademiese gebied te presteer sowel as sport en kultuur.
Hoërskool Robertson is baie trots op hul top 10 presteerders:
- Johannes Uys: 88% gemiddeld met 8 onderskeidings
- Alyssa Marson: 84,8% gemiddeld met 6 onderskeidings
- Theunis Rabie: 84,7% gemiddeld met 5 Onderskeidings
- Rianca Lotter: 83,7% gemiddeld met 5 Onderskeidings
- Bianca Sussman: 83,1% gemiddeld met 5 onderskeidings
- Lezaan van Zyl: 81,5% gemiddeld met 4 onderskeidings
- Emma Rheeder: 80,8% gemiddeld met 4 onderskeidings
- Mieke van Schoor: 80,4% gemiddeld met 5 onderskeidings
- Suné Grové: 78,2% gemiddeld met 4 onderskeidings
- Carla Visser: 78% gemiddeld met 3 Onderskeidings
Die volgende vakke het gemiddelde A-simbole behaal:
Kuns: 2 A-simbole
Afrikaans huistaal: 12 A-simbole
Engels huistaal: 7 A-simbole
Engels addisionele huistaal: 5 A-simbole
Wiskunde geletterdheid: 7 A-simbole
Wiskunde: 2 A-simbole
Fisiese Wetenskappe: 2 A-simbole
Lewenswetenskappe: 5 A-simbole
Geskiedenis: 8 A-simbole
Musiek: 1 A-simbool
Rekeningkunde: 6 A-simbole
Besigheidstudies: 1 A-simbool
IGO: 3 A-simbole
Toerisme: 5 A-simbole
Verbruikerstudies: 1 A-simbool
Lewensoriëntering: 32 A-simbole
RTT: 4 A-simbole