)

Hoërskool Punt wen Eden-Streek Gholf finaal

Vlnr:  Simoné Ferreira, Kass Muller, Mnr. Gustav Steinhöbel (afrigter), Wouter Dercksen, Stiaan Venter, Eduan Hobbs en Whitey Bester

Die Eden-Streek se Gholf-finaal het op 28 Februarie op die Mosselbaai Gholfbaan plaasgevind.

Deelnemende skole was:  Hoërskool Punt, Hoërskool Oudtshoorn, Hoër landbouskool Oakdale, Glenwood House, Langenhoven Gimnasium en Rundle College.

Hoërskool Punt spog ook met die volgende prestasies:

Beste netto telling

Stiaan Venter wen die seuns o.15 afdeling

Simoné Ferreira wen die dogters o.15 afdeling

Baie geluk aan Mnr. Gustav Steinhöbel (afrigter) en sy baie jong gholfspan!

Mnr Gustav Steinhöbel (afrigter) en Simoné Ferreira
Mnr Gustav Steinhöbel (afrigter) en Stiaan Venter

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal