)

Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me M Broodryk

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me M Broodryk

Geboortedorp: Pretoria
Skool gematrikuleer: Hoërskool Lichtenburg (2011)
Verdere studies by: NWU Pukke

Vorige skole waar ek onderwys gegee het:
Birchleigh, Kempton Park
Lichtenburg, Noordwes
Punt, Mosselbaai (my gunsteling)

Vakke wat ek tans by Punt aanbied: Afrikaans Huistaal en Afriaans Eerste Addsionele taal

Sport/Kultuur/Akademiese prestasies op skool of daarna:
ATKV REDENAARS
ATKV DEBAT (PROVINSIAAL)
ATKV TIENERTONEEL (PROVINSIAAL)
RADIKALE REDENAAR (2DE PLEK NASIONAAL IN AFRIKAANS HUISTAAL EN ENGELS EERSTE ADDSIONELE TAAL)
ONTVANG EREKLEURE VIR REDENAARS
ONTVANG PRYS VIR VEELSYDIGSTE KULTUUR LEERDER (DOGTER)
ACAPELLA

SPORT: HET PROBEER MAAR KULTUUR IS IN MY BLOED… EK HET WEL N GROOT PASSIE VIR ATLETIEK EN LEER ELKE JAAR IETS NUUTS BY”

Stokperdjies: Lees (taal onnie-wat kan ek sê?) swem, jy kan my omkoop met ‘n ‘roadtrip’

My boodskap aan Punt: Ek is nie regtig so ‘n kwaaitjie nie. As jy ooit die wil vir die lewe verloor… Sit jou hand op jou hart… Voel dit? Dis jou wil.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal