)

Hoërskool Punt Netbal, vs Hoërskool Hermanus

Op Saterdag, 14 Maart, het die Rugby-, Hokkie- en Netbalspanne van die twee skole in Mosselbaai teen mekaar te staan gekom.  Dit was ‘n heerlike sonskyndag en die sportspanne het pragtige spel gelewer.  Die belangrikste was egter die mooi gees waarin die plaasgevind het.

Netbal uitslae:

o.14 B: 12 – 11 (wen)

o.14 A: 26 – 8 (wen)

o.15 B: 9 – 12 (verloor)

o.15 A: 16 – 22 (verloor)

o.16 B: 11 – 27 (verloor)

o.16 A: 11 – 19 (verloor)

o.17 B: 2 – 7 (verloor)

o.17 A: 5 – 27 (verloor)

o.18 B: 39 – 4 (wen)

o.18 A:27 – 29 (verloor)

Ten spyte van die tellings het Punt se dogters hul beste gegee en was vol ywer op en langs die baan. Die dogters het ‘n baie positiewe gesindheid en daar lê ‘n baie goeie seisoen  vir Punt-netbal voor.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal