)

Hoërskool Punt Hokkie, vs Hoërskool Hermanus

1Ste Seuns-hokkiespan

Agter vlnr:  Mnr. L. van Niekerk (afrigter), Bertus Kruger, Johan Swanepoel, Mikael Berrington, Johandré Hoon, Albert Theron, Serett Kruger, Brenden Schutte en Lisa van Wyk

Voor vlnr: Divan de Villiers, Darcy Birkholtz, Wouter Dercksen, Keanu Cilliers, Anro Pace, Stefan Roelofse, Lian la Cock en Edrei Gerber

Op Saterdag, 14 Maart, het die Rugby-, Hokkie- en Netbalspanne van die twee skole in Mosselbaai teen mekaar te staan gekom.  Dit was ‘n heerlike sonskyndag en die sportspanne het pragtige spel gelewer.  Die belangrikste was egter die mooi gees waarin die plaasgevind het.

Hokkie uitslae:

Dogters:

0.14A speel gelykop 0 – 0

0.16B speel gelykop 2 – 2

0.16A verloor ongelukkig 0 – 1

0.19B wen 2 – 1

0.19A speel gelykop 1 – 1

Seuns:

0.14A verloor ongelukkig 0 – 2

0.16A verloor ongelukkig 0 – 1

0.19A verloor ongelukkig 3 – 6

1Ste Dogters-hokkiespan
Agter vlnr: Ané Venter, Christelee Delport, Corita Louw, Minonet Horn, Lané Bezuidenhout, Anika Otto, Me. L Pelser (Afrigter) en Minette van Zyl
Voor vlnr: Abigail Figland, Saneque du Plessis, Kayla Duthie, Lené van der Gryp, Chanel Shaw, Zoë Minnaar en Donay Meyer
Heel voor: Elri Venter

 

 

 

 

 

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal