)

Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken: Mnr D Otto

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Mnr D Otto

Geboortedorp: Randfontein Wes Rand .
Skool gematrikuleer: Hoërskool Riebeeckrand 1999
Verdere studies by: NWU PUKKE B.ED Senior and Intermediaire fase .

Skole waar ek voorheen onderwys gegee het:
Westonaria Hoërskool
London Supply Teacher 1 jaar
New Furness Primary School London England
Rundle Collage, George

Vakke wat ek tans by Punt aanbied: Drama, Kuns en Geskiedenis

Sport/Kultuur/Akademiese prestasies op skool of daarna: Koshuis Rugby vier jaar deelname, Twee Kunsuitstallings in Franchoek, Kunsuitstalling in Mosselbaai, Grahmstad kunstefees 6 jaar na mekaar bygewoon Gr12 toer .

Stokperdjies: Skilder, teken, speel in ‘n orkes, tuinmaak, kosmaak.

Iets interessant omtrent myself: Het ‘n Internasionale Diploma in Health and Safety by die British Council of Safety gedoen .

My boodskap aan Punt: Dit is fantasties om deel te wees van Punt-personeel … ons help mekaar en ondersteun mekaar … ons kan hard werk maar net so lekker saam braai en eet. In moeilike tye is ons daar vir mekaar …. met Mnr Gous aan die stuur van sake kan ons al ons potensiaal bereik met n glimlag op ons gesigte .

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal