Rohan Smith van Hoërskool Brackenfell het die Laureus-toekenning ontvang. Rohan verdien hierdie baadjie deur erekleure te verwerf in al vier die vereiste areas van die laureus-baadjie: Akademie, Sport, Kultuur en Leierskap.
Rohan se ma het die geleentheid bygewoon en sy baadjie aan hom oorhandig.
Baie geluk, Rohan!