Magda Tesner van Kimberley Bloeddiens het die Schools That Rock en SANBS Bloedskenk aksie ondersteun deur vandag haar 201ste eenheid bloed te skenk.
Sy daag al die SANBS – personeellede, skole en besighede uit om ook hul deel te doen, deur bloed te skenk in hierdie krisistyd en deel te wees van die LEWENSREDDER span.