)

Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me L Kellerman

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me L Kellerman

Geboortedorp: Pretoria
Verdere studies by: Pro Arte Kunsskool en Tukkies
Vorige skole waar ek onderwys gegee het: Skole in Kent, Engeland

Vakke wat ek tans by Punt aanbied: Afrikaans

Sport/Kultuur/Akademiese prestasies op skool of daarna:
Ballet, Redenaars, Drama

Stokperdjies: Skryf, Dans, Teater en flieks

Iets interessant omtrent myself: Ek’s ‘n stoere Blou Bul.

My boodskap aan Punt: Julle is kosbaar.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal