)

Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me J van der Merwe

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers bekend: Me J van der Merwe.

Gematrikuleer by: Hoërskool Outeniqua 2012
Verdere studies by: Menslike Bewegingskunde & Rekreasie by Noord-Wes Universiteit & tans besig met verdere studies in ” Intermediate & Senior Fase” by UNISA

Vorige skole waar ek onderwys gegee het: Mondeor Eco School in Somerset Wes

Vakke wat ek tans aanbied: Help uit by Natuurwetenskappe & biologie en is die kondisioneerder van die eerste rugby span

Sport/Kultuur/Akademiese prestasies op skool en daarna:
Netbal, Atletiek
Nasionale Klere behaal in kickboxing waar ek verskeie kere aan wêreldkampioenskappe deelgeneem het. Ek is ook ‘n Suid Afrikaanse Kampioen .

Stokperdjies: Verf, glo dit of nie & dan aktief wees, enige aktiwiteite wat adrenalien behels, is ek daar.

Iets interessant omtrent myself:
Ek was een van die eerste en jongste swartbelde in ons distrik op die ouderdom van 12. Ek het my eerste wêreldkampioenskap op 13 voltooi waar ek ‘n brons behaal het.
Ek is mal oor worshonde.”

My boodskap aan Punt: A greatful heart is a magnet for miracles ?

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal