)
Dylan Keyser: Hoërskool Jan van Riebeeck is beslis die beste skool

Hoërskool Jan van Riebeeck is beslis  die beste skool vir ‘n leerder wat graag gebalanseerd wil wees en ‘n besonderse hoërskool-ervaring wil hê! Jan van Riebeeck se ligging onderskei ons…

Hoër meisieskool Paarl maak leiers bekend

Baie geluk aan Nina Haarhoff (links) wat as hoofdogter en Anri Bene (regs) wat as onderhoofdogter vir die laerskool aangewys is. Baie sterkte met jul taak in hierdie unieke omstandighede.…

Camps Bay High School learner came 17th in 2020 De Beers English Olympiad

Camps Bay High School learner Francois Kemp in Grade 12 came 17th in the 2020 De Beers English Olympiad. As a Top 50 finisher, Francois has been offered free tuition…

Paul Roos Gimnasium ondersteun leerders met deurry-wifi

In ‘n poging om die afstandleer vir leerders te vergemaklik het Paul Roos Gimnasium ‘n wifi-versterker by hul sentrum opgesit sodat leerders die skool se wifi gratis kan gebruik om…

Two learners from Paul Roos Gymnasium seleted for SA swimming squads

Righardt Muller Congratulations to Righardt Muller and Thomas Forbes who have been selected to the Swimming South Africa senior and youth swimming squads respectively.   PRG Agtergrond/Background Geleë op die…

Graad 10 en 11’s terug by Paul Roos Gimnasium

Graad 11 oriëntering Die suksesvolle afhandeling van die akademiese jaar is vir Paul Roos ’n prioriteit. Die matrieks het goed aangepas by die skool en het sopas hul toetsreeks voltooi.…

Paarl Girls’ High welcome back their learners

Welcome back to school dear grade 3, 4, 5, 6, 10 and 11 girls. We have missed you terribly and we are so glad to see you again. DIE HOËR…

Worcester Gimnasium leerders vir Sarie se voorbladgesig-kompetisie

Twee van Worcester Gimnasium se leerders, Ashlynn Hartman en Juanita McPherson, is in die top 30 van Sarie se voorbladgesig-kompetisie. “Stem gerus vir ons gimmies.” We are proud of the…

Hoërskool Oudtshoorn lig die moraal van matrieks

Hoërskool Oudtshoorn het verlede week ‘n geesvang week met die matrieks gereël, waar hulle verskeie temas gehad het. Kinders moes skoolklere bietjie verkeerdom aantrek, met nagklere skool toe kom ens.…

Barloworld Toyota Menlyn Noord Suid Rugbytoernooi 2021

    Ons is opgewonde om die Barloworld Toyota Menlyn Noord Suid Rugbytoernooi 2021 bekend te maak. NOORD                        …

Louisa Swart vertel jou meer oor Hoërskool Oudtshoorn

“Hoërskool Oudtshoorn het in 1963 sy deure oopgemaak nadat die voormalige Hoër Seun- en  Meisieskole van Oudtshoorn, wat beide meer as 100 jaar gelede(1906) in die dorp tot stand gekom…

Lydia-Mari vertel waarom sy Hoërskool Jan van Riebeeck verkies

“Ek sou sê daar is vele redes waarom ek Hoërskool Jan van Riebeeck weer sou kies indien ek weer in die posisie gesit sou word waar ek ‘n hoërskool vir…

Worcester Gimnasium: Oud-hoofseun aanvaar by The American Academy of Dramatic Arts in die VSA

‘n Groot eer het Janco Nel, 2016 hoofseun van Worcester Gimnasium, te beurt geval deur aanvaar te word by The American Academy of Dramatic Arts in die VSA. Hierdie is…

Hoërskool Oudtshoorn matrieks spog met hul baadjies

Hoërskool Oudtshoorn het sy oorsprong in die voormalige Hoër Seun- en Hoër Meisieskool wat beide meer as 100 jaar gelede in die dorp tot stand gekom het. Hierdie inrigtings het…

Worcester Gimnasium: Boodskap van skoolhoof, Mnr Charl Schoeman

Boodskap van mnr. Charl Schoeman, skoolhoof aan ouers en leerders. Messages for parents and learners from our principal Mr Charl Schoeman. Worcester Gymnasium offers a wide subject choice, which includes…

Storm Rhoda from Camps Bay High School won numerous awards at Eskom Expo International Science Fair

Last year, Camps Bay High School’s Deputy Head Prefect, Storm Rhoda, was in the news for his science project:  Machine Learning to assist in Pneumonia Diagnosis.  He won a silver…

Hoërskool Punt: lekker om terug te wees by die Visse-familie

Dit is vir my baie lekker om terug by die skool te wees by die visse-familie. Dit is maar so bietjie vreemd om nie jou vriende se gesigsuitdrukkings te kan…

Hoërskool Punt: Covid-19 pandemie keer ons nie

Alhoewel dit ‘n groot aanpassing is om terug te wees by die skool, het dit ons nie gestop om die bul by die horings te pak nie. Ek is so…

Hoërskool Punt: Terug skooltoe met maskers

Ja, so is dit terug skool toe met die maskers aan die gesigte. Ek het nou gedink ‘n mens sal nie vergeet van een op jou gesig nie, maar so…

Laerskool Hartenbos: Skakelraad se spoggerige baadjies

Dolfynkontrei se Skakelraad vertoon spoggerig met hulle nuwe baadjies!! Laerskool Hartenbos is in die Suid-Kaapse dorp Hartenbos aan die begin van die wêreldbekende tuinroete geleë, 9 km vanaf Mosselbaai, 45…

Worcester Gimnasium atlete onder Top 10

Atletiek Suid-Afrika se Baan- en veldpresteerders vir 2020. Drie van Worcester Gimnasium se atlete is onder die o.18 Top 10 Atlete vir 2020!!! BRADLEY OLIFANT 100m 5de DEBRAHNO PLAATJIES 400m…

Camps Bay High School Learner wrote a story on learning under Lockdown

One of the grade 8 learners from Camps Bay High School, Akho Mayapi, wrote a story about Learning under Lockdown, and it is one of 400 stories that have been…

Point High School: We will never forget our Gr 12 year

Carmel Treurnicht  The year we’re gonna remember, but for what reasons? Play sorts, hanging out with friends, going on dates, crazy adventures, making amazing memories, that’s what the year was…

Point High School: how Covid-19 changed my matric year

I started off this year full of excitement of what my last and final year of school would bring, but never did I expect any of this to happen or…

Hoërskool Punt Gr8’s stuur boodskappies

Hoërskool Punt in Mosselbaai se Gr 8’s het ‘n paar boodskappies: Melissa Beukes 8A3:  Wat ek die meeste mis van skool is my vriende en my onderwysers as ook gholf…

Hoërskool Punt leerder wen 7’s Springboktrui

Chadey Schutte, Gr9 leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het die Springbok 7’s trui van Blitzbok Kaptein, Siviwe Soyizwapi gewen. Die gelde was vir die O/15 Rugby se fondsinsameling. Die…

Worcester Gimnasium Gr 12’s leer oor die bediening van wyn

Worcester Gimnasium se graad 12-Gasvryheidstudies leerders was gister baie bevoorreg om deur die bekende Sjef Letha Du Toit van die ICA sjefskool in Stellenbosch onderrig te ontvang in die bediening…

To the Youth of South Africa

All of us have been through trials that left us feeling like we’ve been stripped bare. At times our prayers are nothing more than weak whispers of, “I love you.”…

Worcester Gimnasium leerder presteer in Wiskundekompetisie

Worcester Gimnasium is geweldig trots op Simone Botha, graad 12 wat een van die Top 60-finaliste in die Nasionale Wiskundekompetisie vir hoërskole is. Simone het aan hierdie kompetisie gedurende die…

HOËRSKOOL PUNT LEERDER PRESTEER IN WISKUNDE-KOMPETISIE

Megan Leonard, leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het ‘n 11de plek  in die jaarlikse Die Burger Wiskunde kompetisie behaal. By haar op die foto is Mnr. R. Botha wat die Punt-inskrywings…

SCHOOL TERMS FOR THE REST OF THE YEAR

The following amended school calendar for the balance of 2020 was formally received on 9 June 2020 from the Department of Basic Education (DBE). [Please note that the Minister has…

Paul Roos Gimnasium: Oppie Tong Af van ’n afstand

V.l.n.r: Jack Vlismas en Jo van Rooyen Op 9 Mei het vyf Paul Roos leerders aan die eerste aanlyn Oppie Tong Af Redenaarskompetisie deelgeneem. Jack Vlismas en Niel Smit het…

HOËRSKOOL PUNT ONDERWYSERS NEEM PRAGTIGE FOTO’S

Hoërskool Punt, Mosselbaai, het aan Schools That Rock foto’s gestuur wat vanoggend deur hul personeel geneem is. “Ons is bederf met seker die skool met die mooiste uitsig in die land!” HOËRSKOOL…

Laerskool Hartenbos Graad R maats leer van Lugvervoer

Die Dolfyntjies in Graad R leer van lugvervoer!! Julle werk is pragtig, maatjies!  

Laerskool Hartenbos se Gr RR2 Werk by die huis

Laerskool Hartenbos se Pikkewyntjies in Gr. RR2 werk met ‘n lied in die hart by die huis!

Hoërskool Langenhoven se Romé van Druten het kultuur in haar bloed

Romé van Druten, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is in die finaal van die ATKV se Podiumpret. Hierdie Dassie het onlangs digitaal aan Radikale Redenaars, Kansvatter en…

Hoërskool Punt gereed vir Gr 12’s

Hoërskool Punt, Mosselbaai, se admin en terrein personeel is reg vir die Gr. 12-leerders se terugkeer! We are proud to say that Point is 100% prepared for the return of…

Laerskool Hartenbos: Grendeltydgroete vir Graad 3

Graad 3’s van Laerskool Hartenbos: luister gerus na boodskappies van jul onderwysers.

Laerskool Hartenbos: Boodskappies van jul onderwysers

Laerskool Hartenbos se onderwysers mis hul leerders. Hier is vir julle ‘n paar boodskappies.

Hoërskool Punt: ‘n Spesiale boodskap aan al die onderwysers.

Leon Hattingh Baie sterkte met die uitdaging wat vandag begin. My gebed vir elkeen is dat julle veilig sal bly, dat julle baie jong ogies weer sal hoop gee en…

Hoërskool Punt-personeel terug by skool

Hoërskool Punt, Mosselbaai, se personeel besig met opleiding op hul eerste dag terug by die skool! Teaching staff in training on their first day back at school!

Hoërskool Robertson: Boodskap van die CSV Kringleiers

“Maar Jesus sê vir hulle: ‘Ek is die brood wat lewe gee. Wie na My toe kom, sal nooit weer honger kry nie, en wie in My glo, sal nooit…

Hoërskool Punt: Boodskap aan die personeel

Hoërskool Punt, Mosselbaai, prefekte se boodskap aan die personeel/ A message from our prefects to our staff

Oud-Durbie ontvang “Golden Key” toekenning in BSc Agriwetenskap.

Oud-Durbie, Cara van der Westhuizen, ontvang “Golden Key” toekenning in BSc Agriwetenskap. Die “Golden Key” toekenning word toegeken aan die top 15% in die studieveld. “Baie geluk Cara, ons is trots…

Hoërskool Durbanville: Oud-Durbie, ontvang “Golden Key” toekenning in BDiv Teologie.

Oud-Durbie, Mia van der Merwe, ontvang “Golden Key” toekenning in BDiv Teologie. Die “Golden Key” toekenning word toegeken aan die top 15% in die studieveld. Sy ontvang ook ‘n toekenning vir…