Hoërskool Punt, Mosselbaai, het aan Schools That Rock foto’s gestuur wat vanoggend deur hul personeel geneem is. “Ons is bederf met seker die skool met die mooiste uitsig in die land!”
HOËRSKOOL PUNT – VAN HOOG NA HOËR!
Since 1921, Point High School has been known as one of the leading high schools in the area.
We strive to contribute positively to every learner’s academic and personal development.
Hoërskool Punt is trots om die skool met die mooiste seeuitsig in die land te wees!
“Ons is ‘n dinamiese, gedissiplineerde opvoedkundige organisasie waar elke persoon sy/haar unieke potensiaal met trots kan uitleef.”
HOËRSKOOL PUNT IS TROTS OP HUL WAARDES:
RESPEK: EK BEHANDEL ANDER SOOS EK WIL HÊ HULLE TEENOOR MY MOET OPTREE.
VERANTWOORDELIKHEID: ONS NEEM EIENAARSKAP.
EERLIKHEID: ONS PRAAT NET DIE WAARHEID. OMGEE: ONS PRAAT MET MEKAAR, NIE VAN MEKAAR.
INNOVASIE: ONS IS BEREID OM TE VERANDER (VERNUWE).
Post Views: 66