Dit is vir my baie lekker om terug by die skool te wees by die visse-familie. Dit is maar so bietjie vreemd om nie jou vriende se gesigsuitdrukkings te kan sien nie, so as jy verby mekaar in die gang stap knip jy maar oog vir die ander een in plaas van om te glimlag omdat hulle nie agter die masker kan sien dat jy glimlag nie.
Shané Snyders