Alhoewel dit ‘n groot aanpassing is om terug te wees by die skool, het dit ons nie gestop om die bul by die horings te pak nie. Ek is so dankbaar om te kan sê dat ek veilig voel in my skool en dat ‘n pandemie nie in die pad sal staan van my onderrig nie.
Minette van Zyl