)

MTN/ URB Neem Hoërskool Upington se hand in die COVID-19 tyd

Met die groei in behoefte van leerders om op datum te bly met hul skoolwerk in die grendeltyd het die aanvraag van inligting vanaf Hoërskool Upington se ITSI onderwysplatform stelsel aansienlik verhoog. Die stelsel het onder druk gekom. Een van Uppies se vennote, wat ook ‘n oud-skolier was, en ‘n groot sakeman in die dorp is toe genader om tot Uppies se redding te kom.

Baie dankie aan MTN/URB wat die skool bystaan en Hoërskool Upington se belange op die hart dra.

“Uppies is dankbaar vir die hulp en bystand wat julle vir ons gee om die groot hoeveelheid inligting wat na die leerders moet gaan so spoedig as moontlik te kan laat plaasvind.”

Leerders kan nou met gemak vanaf hulle huis die ZOOM lesse bywoon met die geborgde bandwydte vanaf MTN/URB en ook hul tablette gratis by die skool opdateer om te verseker dat funksionele onderrig nogsteeds kan plaasvind.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal