Hoërskool Strand onderwyser presteer
Mnr. Iwaan Schell van Hoërskool Strand het sy honneurs Cum Laude geslaag. In 2017 het mnr. Schell sy onderwysgraad voltooi en daarna besluit om ‘n paar nuwe veranderinge te maak.…
Worcester Gymnasium learners participated in the President’s Awards program
Fltr: Emily Heradien and Ahne Crafford Worcester Gymnasium learners, Emily Heradien, grade 8, and Ahne Crafford, grade 9, participated in the President’s Awards program which requires them to complete at…
Hoërskool Punt leerder deur na Nasionale finaal van Oppie-Tong af
Marinei Botha van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het op Vrydag, 21 Augustus, aan die Oppi-Tong af Redenaarskompetisie deelgeneem. Dit is op ‘n digitale platvorm gedoen. Sy dring nou…
Paarl Girls’ High Matrics, You Are Invited
SURPRISE! 2020 Matrics, YOU are invited! So far this year has been filled with ups and many downs, but today things are looking up for our matric class. Ons is…
Paarl Girls’ High Arts
The Arts Department at Girls’ High creates opportunities in which our girls can express themselves on canvas, through music, on stage and with dance. In hierdie episode van ‘Coffee with…
Laerskool Hartenbos verwelkom nuwe leerders
So vinnig as wat jy kan sê “Dolfyn” word nuwe leerders deel van ons skoolfamilie! Baie welkom aan al die nuwe Dolfyne! Laerskool Hartenbos se Akademiese benadering Elke opvoeder, ouer…
Hoërskool Brackenfell High: Graad/ Grade 8 Top 20
Hoërskool Brackenfell het gister die eerste 20 leerders op die graad 8 merietelys beloon vir hulle harde werk in die eerste kwartaal. Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders vir…
Hoër Meisieskool Paarl verwelkom Gr 9’s
Alhoewel hulle mooi bygehou het met die aanlyn-lesse is ons dankbaar om hulle weer by ons te hê en hom hulle weer in die oë te kan kyk. Together we’ll…
Worcester Gimnasium leerders gekies vir ‘Mentor My’
Worcester Gimnasium is geweldig trots op Amee Fransman, Anja Theron en Tanya Moses wat gekies is om deel te wees van Mentor My! Hierdie geleentheid-gedrewe Drama Projek is ‘n eerste…
Hoërskool Brackenfell: Topgoud en Top 20/ Top Gold and Top 20
Hoërskool Brackenfell het gister die eerste 20 leerders op die graad 9 merietelys beloon vir hulle harde werk in die eerste kwartaal. Die skool het dit gekombineer met Topgoud om…
Worcester Gimnasium se matrieks vier “forty days”
Class of 2020!!! Niks keer die gees van die Bosvarke, al moet ons aanpassings maak vier ons matrieks nog steeds “forty days”. #classof2020 #40days #bosvarkfamilie Worcester Gymnasium offers a wide…
Hoërskool Jan van Riebeeck se wiskundiges skitter tydens Wiskunde kompetisie
Die universiteit van Pretoria bied sedert 1990 die UP Wiskunde Kompetisie aan. Die kompetisie word aangebied vir leerders van Graad 6 tot 11. Die 2020 kompetisie het vanjaar ,agv die…
Hoërskool Jan van Riebeeck se Johandrie is SARIE se Nuwe Gesig 2020
Foto links: Johandrie saam met Me Lizette Visser (waarnemende skoolhoof) en foto regs Johandrie op SARIE se voorblad En die EERSTE wenner van SARIE se #NuweGesig 2020 is . .…
Hoër Meisieskool Paarl: Girls’ High Magic
Die uniekheid van elke leerder maak die Girls’ High Magic moontlik. Vandag is die graad 9’s se magic terug by die skool! What a privilege to welcome them back. Dankie…
Interskole tussen Hoërskool Punt en Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn tydens “Lockdown”
Die naweek van 15 Augustus 2020 sou Hoërskool Punt hul jaarlikse interskole teen Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn hou. As gevolg van die inperkings kon dit egter nie gebeur. Me. Anmarie…
Hoërskool Punt steeds in Virtuele Rugbykompetisie vir Skole
Op die foto’s bedank leerders die publiek vir stemme, asook wat vir ondersteuning vra. Punt is tans nog in School of Rugby se Campus Cup, ‘n virtuele Rugbyndersteuning vra.kompetisie vir…
A message to all Matriculants
You will never forget 2020 and no one will ever forget the class of 2020. The highlight of your school career, your for-old-times-sake year, has become a sad year. You…
Worcester Gimnasium Graad 8’s terug by skool
Vandag het daar groot opgewondenheid by die Bosvarke geheers. Hul baba Bosvarkies is vandag vir die eerste keer weer terug by die skool. Welkom aan al die graad 8’s. “Ons…
Hoërskool Oudtshoorn bied Mnr en Mej Oudtshoorn aan
Hoërskool Oudtshoorn is baie opgewonde om bekend te maak dat hulle steeds die jaar voortgaan om mnr en mej Struisie te hou. Ons neem die kinders af in verskeie areas…
Worcester Gimnasium een van Top-20 skole in Wes-Kaap
Vlnr: Mnr. JP Matthee, mevv. Tara Conradie, Louise Tromp, Ethna Snygans, Helma Schoeman, Eloise du Preez en Nesta Olivier Worcester Gimnasium is geweldig trots om as een van die Top-20…
Hoërskool Robertson Gholfdag 2020
Op 21 November 2020 bied Hoërskool Robertson in samwerking met Robertson Gholfklub ‘n Gholfdag aan. Hoërskool Robertson is geleë in die pragtige dorp Robertson in die Wes Kaapprovinsie wat bekend…
Hoërskool Brackenfell leerder na finaal van Blitsbrein Junior
𝗕𝗟𝗜𝗧𝗦𝗕𝗥𝗘𝗜𝗡 𝗝𝗨𝗡𝗜𝗢𝗥 Sebastian Hahn in graad 9 het deurgedring na die finaal van die 𝗡𝗲𝘁𝘄𝗲𝗿𝗸𝟮𝟰 Algemene Kennis-kompetisie wat op 15 Augustus plaasvind. Baie sterkte, Sebastiaan! Ons hou duim vas. 𝘚𝘦𝘣𝘢𝘴𝘵𝘪𝘢𝘢𝘯…
De Kuilen High School: RCL Week 2020
We’re so excited to announce RCL WEEK 2020!!! While this year may not have gone according to plan and many of us are feeling stressed and/or ‘down in the dumps’,…
Hoërskool Tygerberg Dramanuus
Baie geluk aan Courtney Schelhase in Graad 9 wat as finalis deelgeneem het aan die Dramaweb-SA kompetisie. Dit is ‘n wonderlike, aanlyn opvoeringsgeleentheid wat geskep is vir ons jeug en…
Langenhoven Gimnasium Gr 9’s terug by skool
Gimmies se graad 9-leerders is vandag na ‘n baie lang tyd weer by die skool. Ons is baie bly om julle terug te hé op die Gimmie-kampus. #gimmiesGr9 Gimmies se…
Langenhoven Gimnasium leerder presteer in Fietsry
Charlissa Schultz van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn, het op 8 Augustus aan die eerste Junior Dames Suid Afrikaanse fietsry E-Kampioen deelgeneem. Sy was 1ste in die dameswedren. #gimmietrots Langenhoven Gimnasium…
Hoërskool DF Malan leerder ontwerp
Die langnaweek lê voor en ons droom van luukse hotelkamers en gastehuise! Hierdie glansryke miniatuur binneruimte is deur Kristin Kirkham in graad 10, Hoërskool DF Malan ontwerp! Ek sou nie…
Hoërskool DF Malan: DF Dynamics sing vir ons “Kleintambotieboom”
Hier is iets om almal se dag te maak! DF Dynamics sing vir ons “Kleintambotieboom” deur Die Heuwels Fantasties. Mnr. Jade Paige het alles vir ons aanmekaargesit en ons is…
Moet-kyk Video deur Gretha Wiid
Skole is in ‘n krisis. Kom ons word net n bietjie wakker! #redafrikaanseskole #redgoeieonderwys “Elke skool wat hule kant bring, Afrikaans of te nie, moet ondersteun en geëer word!”
Hoërskool Brackenfell High Gr 10 Vakkeuses / Subject Choices (2021)
Graad 10: 2021 Vakkeuses (4) Ekonomie Mnr van Deventer gee meer inligting oor Ekonomie as vak vir graad 10.
Hoërskool Brackenfell: Gr 10 2021 Vakkeuses/ Subject choices
Hoërskool Brackenfell se Graad 10: 2021 Vakkeuses (16) Lewenswetenskappe (LW) Mev Visser gee meer inligitng oor Lewenswetenskappe (LW) as vak.
Hoërskool DF Malan se Dirk Hagen skitter in Poësie en Redenaars
Te midde van ‘n tyd waarin baie buitemuurse aktiwiteite tot ‘n stilstand gedwing is, het Dirk Hagen (gr. 8) gedoen wat moontlik is om steeds sy talente uit te leef.…
Hoërskool Robertson leerders neem deel aan SA Dans Kampioenskappe
Agt leerders van Hoërskool Robertson, Jané Payne, Gabby Dicker, Lillian de Wet, Abigail Fourie, Marli Gotzé, Riëtte van tonder, Jana Waso en Melissa van Zyl is gekies om die Wes-Kaap te verteenwoordigtydens die Nasionale SA Kampioenskappe…
Hoër Jongenskool Paarl/ Paarl Boys’ High 152 Years Old
152 years old! Happy Birthday to our school neath the far famed rock of granite gray! #boishaai “Established in 1868, Our school is one of the oldestin South Africa and…
Hoërskool Punt nuwe onderwysers
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se nuwe onderwysers het nogal aantag getrek met hul nuwe hempies! Hulle bedank hul borge, Rauch Gertenbach Prokureurs en Harcourts Mossel Bay vir hul betrokkenheid by Hoërskool…
Hoërskool Strand leerder gekies vir kursusse by Two Oseane Akwarium
Martin Theron in graad 10 van Hoërskool Strand, is vanjaar weer gekies vir twee kursusse by die Two Oseane Akwarium in Kaapstad. Daar word slegs 50 leerders uit al die…
Hoër Meisieskool Paarl: Kom ons gee om en wees mekaar se silwer randjies
“Society is the silver lining around the dark cloud of Covid-19.” – Dame Helen Mirren Kom ons gee om en wees mekaar se silwer randjies. DIE HOËR MEISIESKOOL PAARL IS…
For You – watch this video – Your future is in your hands
A message to all our Schools That Rock learners
Hoër Jongenskool Paarl: 2020 Interskole gekanselleer, maar… sien video
Established In 1868 Our School Is One Of The Oldest In South Africa And Steeped In Tradition At the foot of Paarl Mountain, surrounded by culture and the rich history…
Worcester Gimnasium leerder een van SARIE se Top-10 Nuwe Gesig-kompetisie
Worcester Gimnasium is geweldig trots op Juanita McPherson wat aangewys is as een van SARIE se Top-10 Nuwe Gesig-kompetisie. Dit is n splinternuwe kompetisie van SARIE en dit is ‘n…
Hoërskool DF Malan: Ivan-Harry Beaumont, illustreeder van True Magick
Dit is met trots dat ons wil aankondig dat mnr. Adrian More (gewese DF-koorafrigter) onlangs ‘n boek op Amazon vrygestel het. Wat hierdie aankondiging meer spesiaal maak, is dat een…
Worcester Gymnasium: learner excels in President’s awards programme
Jo-handri Burger, grade 12 learner from Worcester Gymnasium completes the Bronze section of the President’s awards programme. She participates in ballroom dancing and hockey for her minimum of 12 hours…
Laerskool Hartenbos doen kursus in studiemetodes
Van die Dolfyne in graad 6 het onlangs ‘n kursus in studiemetodes bygewoon onder leiding van Me. Zetni de Beer. Hier spog ‘n paar van hulle met hulle sertifikate. Laerskool…
Hoërskool Punt GR8 Redenaars-span presteer
Vlnr: Gratia Pauw, Evert Potgieter, Johannes Pretorius en TJ Vorster. Hoërskool Punt, Mosselbaai, het ‘n GR8 Redenaars-span wat die jaar aan die jaarlikse Radikale Redenaars Kompetisie deelgeneem het. Die span…
Laerskool Hartenbos verwelkom nuwe Dolfyne
Baie welkom aan die nuwe Dolfyne en hulle ouers wat hierdie week by ons skool aangesluit het! Laerskool Hartenbos is in die Suid-Kaapse dorp Hartenbos aan die begin van die…
Durbanville High School Virtual Race
Enter, like & share to as many friends and family as possible in the comments box to stand a chance of winning R1 000.00 Hoërskool Durbanville presents the HSD VIRTUAL…
Worcester Gimnasium leerder se storie in Prof Jansen se boek
Worcester Gimnasium is baie trots op Auren Rosenkrants (graad 8), wat deelgeneem het aan Prof. Jonathan Jansen se Book Report: Learning under Lockdown-projek. Auren se storie is gekies en gaan…



























































