)

Laerskool Hartenbos verwelkom nuwe leerders

So vinnig as wat jy kan sĂȘ “Dolfyn” word nuwe leerders deel van ons skoolfamilie!

Baie welkom aan al die nuwe Dolfyne!

Laerskool Hartenbos se Akademiese benadering

Elke opvoeder, ouer en leerder asook alle rolspelers in die skoolgemeenskap is verbind tot ‘n akademiese program van uitnemendheid.

Hierdie instansie poog om leerders met uitstaande vaardighede en genoegsame kennis aan ‘n elastiese arbeidsmark te lewer met die uitsluitlike doel om elke leerder die geleentheid te gee om in hierdie arbeidsmark suksesvol te wees en om optimaal aan die ekonomie deel te neem.

Om hierdie rede fokus Laerskool Hartenbos nie op ‘n rigiede kurrikulum nie, maar word daar eerder gepoog om onafhanklike denke, die vermoĂ« om te bevraagteken en antwoorde te vind asook die vermoĂ« om kritiese ontleding van die werklikheid te doen, aan te moedig.

Kennis, vaardighede en drilwerk kry beslis die broodnodige aandag wat dit verdien.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal