)

Hoërskool Strand onderwyser presteer

Mnr. Iwaan Schell van Hoërskool Strand het sy honneurs Cum Laude geslaag.
In 2017 het mnr. Schell sy onderwysgraad voltooi en daarna besluit om ‘n paar nuwe veranderinge te maak. Hy skuif sy onderwysloopbaan na Hoërskool Strand, verhuis na Strand en trou ook met die liefde van sy lewe. Hy speel vir die eerste keer senter op die rugbyveld en wys deurgaans sy aanslag as rugbyafrigter by Hoërskool Strand. Weens goeie prestasies in sy vorige studies besluit hy om sy honneurs aan te pak. Dit was wel nie aldag maklik nie, maar die resultate is uitstekend: om Cum Laude te slaag.
Baie geluk, mnr. Schell, met hierdie uitmuntende prestasie.
U is verseker ‘n aanwins vir Hoërskool Strand!
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal