Marinei Botha van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het op Vrydag, 21 Augustus, aan die Oppi-Tong af Redenaarskompetisie deelgeneem. Dit is op ‘n digitale platvorm gedoen. Sy dring nou deur na die Nasionale finaal wat tussen 28 September en 3 Oktober sal plaasvind. Slegs een leerder per graad, per streek word gekies.
Baie geluk Marinei!! Punt is trots op jou!
Become a Sponsor








