Gimmies se graad 9-leerders is vandag na ‘n baie lang tyd weer by die skool. Ons is baie bly om julle terug te hé op die Gimmie-kampus.
Gimmies se Visie: Om as gerespekteerde instelling ‘n gesogte skool van keuse te wees.
Missie: Leerders: Veilige en gelukkige omgewing
Akademie: Waardegedrewe prestasie- onderrig
Sport: Uitmuntende prestasie en volgehoue deelname
Opvoeders: Spesialiste in hul vakgebied(e)
Skool: Finansieel en administratief sterk
Ouers: Gelukkig en betrokke