)

Laerskool Hartenbos doen kursus in studiemetodes

Van die Dolfyne in graad 6 het onlangs ‘n kursus in studiemetodes bygewoon onder leiding van Me. Zetni de Beer. Hier spog ‘n paar van hulle met hulle sertifikate.

Laerskool Hartenbos Akademie

Elke opvoeder, ouer en leerder asook alle rolspelers in die skoolgemeenskap is verbind tot ‘n akademiese program van uitnemendheid.

Hierdie instansie poog om leerders met uitstaande vaardighede en genoegsame kennis aan ‘n elastiese arbeidsmark te lewer met die uitsluitlike doel om elke leerder die geleentheid te gee om in hierdie arbeidsmark suksesvol te wees en om optimaal aan die ekonomie deel te neem.

Om hierdie rede fokus Laerskool Hartenbos nie op ‘n rigiede kurrikulum nie, maar word daar eerder gepoog om onafhanklike denke, die vermoë om te bevraagteken en antwoorde te vind asook die vermoë om kritiese ontleding van die werklikheid te doen, aan te moedig.

Kennis, vaardighede en drilwerk kry beslis die broodnodige aandag wat dit verdien.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal