Op die foto’s bedank leerders die publiek vir stemme, asook wat vir ondersteuning vra.
Punt is tans nog in School of Rugby se Campus Cup, ‘n virtuele Rugbyndersteuning vra.kompetisie vir skole.
Hierdie kompetisie werk slegs op stemme wat skole werf – die skool met die meeste stemme gaan deur na die volgende rondte.
Die “Visse” het reeds die volgende rondtes suksesvol afgelê:
Rondte 1:
Punt (833 stemme) vs HS Koffiefontein (303 stemme)
Rondte 2:
Punt (2800 stemme) vs HS Diamantveld (2700 stemme)
Rondte 3:
Punt (3000 stemme) vs HS Alberton (2800 stemme)
Rondte 4:
Punt (6500 stemme) vs HS Waterkloof (6200 stemme)
Groot skole is reeds uitgeskakel! Elke nuwe rondte begin op ‘n Woensdag en eindig dan die Saterdag.