)

Hoërskool Jan van Riebeeck se Johandrie is SARIE se Nuwe Gesig 2020

Foto links: Johandrie saam met Me Lizette Visser (waarnemende skoolhoof) en foto regs Johandrie op SARIE se voorblad
En die EERSTE wenner van SARIE se #NuweGesig 2020 is . . . ons eie JONADRIE VAN AARDT!
Wat ‘n ongelooflike voorreg om hierdie baie spesiale oomblik saam met dié prag leerling van Hoërskool Jan van Riebeeck te vier!
Vanoggend vroeg, sommer nog tydens registerperiode, het die SARIE span ons kom verras. Ten aanskoue van al die graad 12’s en al haar hartsmense, het Michelle van Breda, SARIE-redakteur Jonadrie kom kroon as die eerste SARIE #NuweGesig voorbladnooi! Die September uitgawe, met Jonadrie voorop, is aan haar oorhandig terwyl die trotse Jan van Riebeeckers haar toesing. Luide applous, balonne en blomme het gevolg.
Jonadrie, jy is pragtig en ons harte bars van trots!
Foto’s verskaf

Foto links: Johandrie en Michelle van Breda, redakteur van SARIE

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal