)

Hoërskool Vrede se Luzaan du Plessis slaag Sing Aanlyn oudisie

Luzaan du Plessis van Hoërskool Vrede se sangoudisie, wat deur ABS-Produksies vir 2020 aangebied is, is deur SING AANLYN goedgekeur. Sy kry nou die geleentheid om vir ‘n jaar lank professionele afrigting deur Monique Steyn, Reynardt Hugo en Germandt Geldenhuys te ontvang, wat dan as mentors sal optree.

Na 6 maande word daar werkswinkels in Pretoria en Kaapstad aangebied en kry Luzaan ook die geleentheid om aan ‘n teaterproduksuie deel te neem wat vir televisie opgeneem sal word.

Vrede is ongelooflik trots op jou, Luzaan!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal