)

Worcester Gimnasium leerder een van SARIE se Top-10 Nuwe Gesig-kompetisie

Worcester Gimnasium is geweldig trots op Juanita McPherson wat aangewys is as een van SARIE se Top-10 Nuwe Gesig-kompetisie. Dit is n splinternuwe kompetisie van SARIE en dit is ‘n groot eer om deel te wees van die heel eerste Top-10. Juanita is ‘n Graad 12-leerder en ons wens haar baie sterkte en voorspoed toe vir die finale. “Ons weet met jou sprankelende persoonlikheid en pragtige glimlag sal jy die Bosvarke se naam hoog hou.”

Wenners word in die September-uitgawe van SARIE aangekondig.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal