Agt leerders van Hoërskool Robertson, Jané Payne, Gabby Dicker, Lillian de Wet, Abigail Fourie, Marli Gotzé, Riëtte van tonder, Jana Waso en Melissa van Zyl is gekies om die Wes-Kaap te verteenwoordigtydens die Nasionale SA Kampioenskappe wat in Desember plaasvind. Hierdie leerders ontvang ook hul Wes-Kaap kleure.
Baie geluk. Robbies is baie trots op julle!
Hoërskool Robertson het begin met ‘n volle 11 seuns en 13 dogters. Vandag, 93 jaar later, het die leerdergetalle tot 520 gegroei met 23 personeellede.
Ons leuse, “Velle Est Posse” beteken, “Waar daar ‘n wil is, is daar ‘n weg”.