)

You are sponsoring

Hoërskool Robertson leerders neem deel aan SA Dans Kampioenskappe

Agt leerders van Hoërskool Robertson, Jané Payne, Gabby Dicker, Lillian de Wet, Abigail Fourie, Marli Gotzé, Riëtte van tonder, Jana Waso en Melissa van Zyl is gekies om die Wes-Kaap te verteenwoordigtydens die Nasionale SA Kampioenskappe…