)
DHL Stormers training at Camps Bay High School

There was great excitement at school today as The DHL Stormers chose Camps Bay High School’s Kudu Park for a training session. Pictured in the first picture is Siya Kolisi…

Hoërskool Strand verkies VRL (Graad 9-11) en AR (Graad 12) vir 2020/2021

Foto vlnr: André Bester, Anya Lotze en Marais Westraat Hoërskool Strand wens die leerders geluk wat tot die VRL (Graad 9-11) en AR (12) vir 2020/2021 verkies is. Hoërskool Strand…

Oud-leeder van Hoërskool Strand ontvang Rektorstoekenning

Misha Erasmus, oud-leerder van Hoërskool Strand (matriek 2016), het die Rektorstoekenning vir akademiese uitnemendheid in Fisioterapie ontvang.  Wat ‘n ongelooflike toekenning om te ontvang.  Hoërskool Strand is trots op hierdie…

Paarl Girls’ High hockey players selected for Cape Town Premier Hockey Leaque

Paarl Girls’ High is very proud of their hockey players who were selected to take part in the Cape Town Premier Hockey League. This is a very exciting hockey tournament…

Hoërskool Strand leerders gekies vir Hokkie liga

Hoërskool Strand wens die leerders wat gekies is om aan die “Cape Town Premier Hockey League – CPL” by die Westelike Provinsie Krieket Klub deel te neem baie geluk! Die…

Hoër Meisieskool Paarl leerder neem deel aan ‘n Internasionale Kunskompetisie

Hoër Meisieskool Paarl se graad 10-leerder, Jana Lützeler, het begin 2020 aan ‘n internasionale kunskompetisie deelgeneem, wat deur die Franse kunssentrum, I’UNESCO aangebied is. The theme for the competition was…

Hoërskool Robertson groet geliefde onderwyser

Marézan het passievol gelewe.  Sy was ‘n gebore onderwyseres wat baie hardwerkend en lojaal was.  Sy was dikwels, veral gedurende inoefeninge van “Brags”, Kultuuraande en Revue’s, tot na donker by…

Edgemead High School newly alected prefect body

Edgemead High School proudly announced their newly elected prefect body for 2021. Danielle Adams, Mae Al Alawi, Jodi Anderson, Amy Baartman, Caitlin Bell, Mohini Bharuth, Joshua Collins, Thea Cottee, Benjamin…

Hoër Meisieskool Paarl leerder presteer tydens ATKV Redenaarsplatvorm

Hoër Meisieskool Paarl leerder,  Karla de Beer (gr.8) het ‘n video van haar redenaarstoespraak ingestuur en in Julie deelgeneem aan die ATKV se nuwe redenaarsplatvorm – Digipraat. Karla het’n A+…

Hoër Meisieskool Paarl: Tennis

Verskeie tennisspelers van Hoër Meisieskool Paarl het onlangs deelgeneem aan die Boland Kavaliers Mini Tennistoernooi in die Strand. Well done to the following players who won in their age categories:…

Paarl Girls’ High swimmers excel

Paarl Girls’ High is very proud of their swimmers, Anika Hugo, Christine Bester, Lica van Niekerk, Lara Botha, Annie Hugo, Abigail Kotze and Lucy le Roux, who were chosen to…

Hoërskool Robertson se Robbie-bloublits kompetisie

Ondersteun Hoërskool Robertson asseblief met hul projek. Hoërskool Robertson het begin met ‘n volle 11 seuns en 13 dogters. Vandag, 93 jaar later, het die leerdergetalle tot 520 gegroei met…

Hoërskool Strand Leerder skitter in Langafstandswem

Hoërskool Strand spog met Martin Theron wat onlangs deur WCA (Western Cape Aquatics) as lid van die Western Cape Provincial OWS (Open Water Swimming) vir die  2020/2021-groep gekies. Dit is…

Paarl Girls’ High – Cape Town Premier Hockey League Tournament.

Congratulations to Mia Louw who has been selected as one of the elite players to participate in the upcoming Cape Town Premier Hockey League Tournament. Ons is baie trots op…

Hoërskool Durbanville leerders tops in aandele kompetisie

Adrian van Niekerk, Ben van Dalen, Jean van der Westhuizen en Joss Viljoen van Hoërskool Durbanville, het aan ‘n landswye JSE aandele kompetisie deelgeneem en tops uitgekom. Hierdie is ‘n…

Hoërskool Robertson leerder presteer in Dans

Elmi Bruwer van Hoërskool Robertson, en danser van Danique Fullard Dance Academy, het aan die Move National Dance Competion deelgeneem.  Sy het in die gevorderde Professional (Competition) Section deelgeneem.  Sy…

Paarl Girls’ High: Coffee with The Meyer

Difficult times often create inspirational stories. This is true for our History teacher, Mrs Karen Swart, and gr. 9 learner, Kira Godfrey. In hierdie episode van Coffee With the Meyer…

Hoërskool Robertson leerders presteer in dans

Foto vlnr: Jana Waso en Melissa van Zyl Jana Waso, Abigail Fourie, Melissa van Zyl, Riëtte van Tonder en Gabby Dicker van Hoërskool Robertson het skitterend gevaar tydens die MOVE…

Hoërskool Tygerberg: Musieknuus

Niel van der Colff (graad 8) het aan die GrootFM se kuber “jouGROOTtalent 2020”-kompetisie (Instrumentaal: kitaar) deelgeneem. Hy het met 95% die eerste plek in sy ouderdomskategorie (gr. 8 –…

Brackenfell High School learner receives Black Belt at age 14

Thomas Newman a grade 8 learner (in the middle) graded for 1st Dan (black belt) on Saturday, 12 September. The grading was more or less 4 hours long. This is…

Hoër Meisieskool Paarl – paarl Girls’ High

Het julle geweet dis Ouma- en Oupadag vandag? Ons het bietjie met die voorskool en grondslagfase gaan gesels oor oumas en oupas. What is a granny? What do grandparents look…

Hoërskool DF Malan Blaasorkesprogram

Die DF Orkesprogram het tydens die grendeltydperk ongesteurd voortgegaan. Hoewel die orkes nie kon saam oefen nie, het hulle ‘n YouTube Video-projek aangepak. Die resultaat was uitstekend en het alle…

Hoërskool Punt doen hul deel vir Nasionale Boomplantdag

Hoërskool Punt se Greenergy-klub het op 9 September 2020 hul deel gedoen vir Nasionale Boomplant-week.  Dankie aan Me. K. van den Berg wat die projek voorgestel het en die borge…

Hoërskool Robertson groet Dawid Oupa Mouries.

Hoërskool Robertson het afskeid geneem van Dawid Oupa Mouries. Dawid was vanaf 2008 in diens van die Skool. Oupa het Vrydag sy laaste dag by Hoërskool Robertson gewerk. Hoërskool Robertson…

Hoërskool Robertson bedank hulle kantoorpersoneel

Sekretaressedag word elke jaar op 2 September gehou om dankie te sê vir die belangrike taak wat hulle vervul om die kantoorsake bymekaar te hou en die kantoor se las…

Hoërskool Robertson: Maak die beste van elke braai

Septembermaand is braai-maand. Hoërskool Robertson loods ‘n fondsinsameling om die beste van elke braai te maak. Kry jou Robbie Bloublits teen R20 per pak by Hoërskool Robertson, Shell, Spar, Pick…

Hoërskool Strand leerder kry geleentheid by “Speeltoneel 2020”

Clifton Wagenstroom, ‘n graad 10-leerder aan Hoërskool Strand, het tydens die nasionale inperking vir die toneelkompetisie, “Speeltoneel 2020” ingeskryf.  Op 19 Augustus 2020, het hy die nuus ontvang dat hy…

Hoërskool Punt Gholfnuus

Baie geluk aan Mnr. Gustav Steinhöbel van Hoërskool Punt, Mosselbaai, wat aangewys is as die die spanbestuurder vir die o. 17 en o. 19 Suid-Kaap Gholfspan.  

ATKV Tienertoneel Top-20

Kreatiwiteit het in die grendeltydperk gedy en inskrywings vir die “nuwe” ATKV-Tienertoneel het behoorlik ingestroom. Soveel so, dat die sisteem met tye effe gewankel het en meer inskrywings as verlede…

Hoërskool Durbanville leerders skitter in Internasionale Afrikaanse Ekspo

Hoërskool Durbanville se leerders het deelgeneem aan die Internasionale Afrikaanse Ekspo kompetisie. Die Internasionale Afrikaans-Ekspo is ’n opwindende skryf- en kreatiewe kunstekompetisie wat fokus op leerders se kreatiewe hantering van…

Paarl Girls High – Hoëe Meisieskool Paarl

1. A genre of electronic dance music characterized by a repetitive four on the floor beat and a tempo of 120 to 130 beats per minute OR 2. Music with…

Hoër Jongenskool Paarl maak hul 2021 Prefekte bekend

Foto Bo vlnr:  Mèno Barnard, Leon Best, Armand Burger, Danté Burger, JC Burger, Liam Carruthers, Phillip Coetzee, en Nathan Delle Donne Middel vlnr: Ethan Fouldien, Gideon du Toit, Dean Jansen,…

Hoërskool Punt stof groot skole uit in Campus Cup kompetisie

Foto: Lee-Roy Müller Na ‘n baie lang veldtog om as die wenners van School of Rugby se Campus Cup kompetisie te eindig, moes ons ongelukkig in die kwarteindrondte die knie…

Hoërskool Jan van Riebeeck leerder soos vis in die water

Niks kan ‘n Jan van Riebeecker keer nie! Francois Joubert Graad 11 leerder van Hoërskool Jan van Riebeeck is ingesluit in die Wes-Kaapse langafstandswem oefengroep. Hy blink veral uit in…

Hoërskool Robertson hou Geesweek vir 2020 Matrieks

Hoërskool Robertson het die week van 24 Augustus – 28 Augustus ‘n geesweek gehou vir die matrieks 2020. Hierdie week het die matrieks se gemoedere gelig. Daar was elke dag…

Hoërskool Langenhoven matrieks voer onderhoud

Agter vlnr: Angelo Bergh, Hanru Brits en Miquel D’Emiljo. Voor vlnr: Bianca Lombaard en Anouska Fouché. Op Maandag, 24 Augustus 2020, het vyf van Hoërskool Langenhoven van Riversdal se matrieks…

Hoërskool Robertson Atletiek dogters presteer

Twee leerders van Hoërskool Robertson, Michelle Burger en Hesta Bruwer  is op die Nasionale Ranglys geplaas vir atletiek in Hammergooi. Michelle Burger – o/17 is 4de algeheel nasionaal en Hesta…

Hoër Jongenskool leerders skitter in Algemene Kennis Kompetisie

Kenneth Janson en Jan-Hendrik du Toit (beide gr. 10) van Hoër Jongenskool Paarl, het onderskeidelik eerste en tweede geëindig in die Wes-Kaap been van Die Burger en Netwerk24 se algemene…

Hoërskool Brackenfell Dans/ dance

Brackenfell High School’s Franciska Visagie’s interpretation of “Fire on Fire”. This performance was recorded for examination purposes because they are unable to do a live (audience) performance due to covid.

Hoërskool Brackenfell Musiek

Hoërskool Brackenfell High – Musiek | Music Here is a compilation of some our learners’ recent performances: – Babalwa Kuali – Chanson Triste (Tchaikovsky) – Abigail Geldenhuys – Big Spender…

Hoërskool Punt presteer in Campus Cup kompetisie

Die Campus Cup kompetisie het hierdie week weer hervat.  In die 5de rondte het ons teen Nico Malan te staan gekom en die “Visse” tree as oorwinnaars uit die stryd. …

Hoërskool Robertson: Geesweek 2020

Hoërskool Robertson het begin met ‘n volle 11 seuns en 13 dogters. Vandag, 91 jaar later, het die leerdergetalle tot 520 gegroei met ‘n aantal van 23 personeellede. Ons leuse,…

Hoërskool Jan van Riebeeck leerders presteer by Interskole ATKV Redenaars 2020

So ‘n bek moet jêm kry! Mienke (graad 8) en Phillip Herbst (graad 10) dring beide deur na die landswye finaal van Interskole ATKV Redenaars 2020! Dit vind via Zoom…

Hoër Meisieskool Paarl/ Paarl Girls’ High

Kyk net hoe mooi lyk ons graad 7’s! Each of them recently received a personlised GHS top. We know the tops will be worn with pride and in remembrance of…