)

Hoërskool Punt presteer in Campus Cup kompetisie

Die Campus Cup kompetisie het hierdie week weer hervat.  In die 5de rondte het ons teen Nico Malan te staan gekom en die “Visse” tree as oorwinnaars uit die stryd.  Punt het reeds groot skole soos Diamantveld en Waterkloof uitgeskakel.

Nie net vorder ons na rondte 6 nie, Punt wen ook ‘n prys R5000 kontant vir die “Klein skool” wat die verste in die kompetisie gevorder het.  Daar is slegs 8 skole in die kompetisie oor.  Punt betree dus nou die kwarteindstryd!

Punt se “Visse” bedank almal wat “Punt” gestem het!

PROUDLY POINT – TROTS MOSSELBAAI!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal