Niks kan ‘n Jan van Riebeecker keer nie!
Francois Joubert Graad 11 leerder van Hoërskool Jan van Riebeeck is ingesluit in die Wes-Kaapse langafstandswem oefengroep. Hy blink veral uit in die 10km-item.
Francois, ons hou jou vordering met trotse verwagting dop!