)

Hoërskool Robertson: Maak die beste van elke braai

Septembermaand is braai-maand. Hoërskool Robertson loods ‘n fondsinsameling om die beste van elke braai te maak. Kry jou Robbie Bloublits teen R20 per pak by Hoërskool Robertson, Shell, Spar, Pick & Pay en RobSigns

Nasionale Braaidag word jaarliks op 24 September op erfenisdag gevier. Alle Suid-Afrikaners wêreldwyd word aangemoedig om op die dag hulle vure aan te steek en iets te rooster. Die dag gedenk Suid-Afrika se ryk erfenis en sy unieke tydverdryf, die Braai. Die tradisie begin oorspronklik by die Afrikaner, maar het sedertdien na die res van Suidelike-Afrika versprei, insluitend Botswana, Namibië, Lesotho, Zimbabwe en Zambië. Naas vleis word broodjies, mielies, aartappels in foelie en sampioene ook algemeen gebraai, gewoonlik as bygeregte, maar ook soms as ‘n vegetariese maal voorberei word. Net soos die woord boerewors, is die woord braai ook in Engels en meeste Suider-Afrikaanse tale opgeneem.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal